Water….

Februarie 24, 2014 in Uncategorized

is lewegewend,sorg vir wonderlike natuurtonele,skep rustigheid,boesem vrees in en laat mens soms met verwondering staan oor die brute mag daarvan.Water is een van die wonderlikste dinge op die planeet.Daarsonder sou niemand vandag in ‘n virtuele ruimte met mekaar oor water kon praat nie.

Weerkaatsing,laatmiddag langs die Kunenerivier in Noord Namibie

Weerkaatsing,laatmiddag langs die Kunenerivier in Noord Namibie

 

Missproei van die Epupawaterval,in die Kunenerivier.

Missproei van die Epupawaterval,in die Kunenerivier.

Die ongelooflike mooi Epupawaterval,op die grens tussen Namibie en Angola.

Die ongelooflike mooi Epupawaterval,op die grens tussen Namibie en Angola.

 

20 antwoorde op Water….

  1. tina10 het gesê op Februarie 25, 2014

    Jou inskrywings is altyd enig in sy soort … Baie mooi

  2. Jou foto’s is altyd fantasties!

    Sjoe, ek is rerig mal oor die eerste een!

  3. Nice foties, soos altyd!

  4. Ons volgende Namibia trip is die suide, daarna die verre noorde….en hopelik teen daai tyd het ons al ‘n eie plekkie langs daai see.

  5. fanjan het gesê op Februarie 27, 2014

    Water maak die moeiste skaduwees, moet weer na my fotos te kyk

  6. diefotoman het gesê op Maart 2, 2014

    Pragtige fotos, ek wil nog graag daar n draai gaan maak.

  7. maryna het gesê op Maart 2, 2014

    Dit is weer uitstaande fotos @perdebytjie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.