Liefde is….

Februarie 15, 2014 in Uncategorized

.

wanneer jy steeds welkom is,al is die nes flenters en te klein.

wanneer jy onvoorwaardelik iemand aanvaar en versorg,sonder om na die uiterlike te kyk.

wanneer jy jou oge toeknyp vir die toestand van Boetie of Sussie se kamer.

 

 

7 antwoorde op Liefde is….

  1. Aaag dis so dierbaar 🙂

  2. tina10 het gesĂȘ op Februarie 15, 2014

    Ag is dit nie mooi nie.
    Was lekker daai tyd toe jy vir ons elke dag gewys het hoe die jongeling groei

    • @tina10 My fotospasie is min,toe besluit ek om maar ou foto’s met nuwe byskrifte op te kikker!
      Weet jy hoe mis ek die koekoek.Dis alweer ‘n jaar gelede.Sy ma en pa het darem hierdie seisoen hul eie kleingoed groot gemaak.

  3. Waar goed die,maar in die regte lewe moet mens soms die kleingoed uitskop. Hoe anders gaan hulle begin hul eie ding doen?

  4. ja, ma se liefde kan met niks anders vergelyk word nie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.