Avatar ,O Avatar…

Februarie 9, 2014 in Uncategorized

Ai tog,ek sukkel julle! As ek probeer om ‘n foto te laai vir my avatar,gooi die skerm:”page not found”!

Is daar dalk ‘n slimme onder julle wat vir my stap vir stap kan verduidelik wat om te doen?

Untitled-1APIE

Op die oomblik voel ek soos hierdie aap..dom en dodelik gefrustreerd!Ek gil sommer!

 

20 antwoorde op Avatar ,O Avatar…

  1. Die gesukkel duur voort…maar ek hou van die aap foto.

  2. @perdebytjie
    Ek het my verwese gesukkel met my avatar en uiteidelik – toe ek een more opstaan – was my nuwe een daar.
    Weetie hoenie, maar lyk my aanhouer wen.

  3. Ek het die een aand my as af gesukkel en NIKS wou laai nie, nie eers my vorige blogs nie. 2 dae later was alles weer soos dit moes wees, sonder dat ek self iets gedaan het

  4. tina10 het gesê op Februarie 9, 2014

    Ok hier gaan ons:
    1. Kies ‘n prentjie -hihihihi – hier is dit nog maklik
    2. Google Freestone Photo resizer en gebruik dit om jou prentjie heel klein te maak so 120X60
    3.Llaai dit dan op die gewone manier

  5. Elly het gesê op Februarie 9, 2014

    Ek sukkel ook daarmee, en aanvaar nou maar my wit mannetjie!

  6. adage het gesê op Februarie 9, 2014

    Miskien moet jy net eers jou rekenaar se cookies afvee. Soms onthou jou rekenaar iets soos bv die spookgesiggie.

  7. vega het gesê op Februarie 9, 2014

    Ek het sommer ‘n prentjie geneem en dit piepklein gemaak. my eie foto’s wou nie werk nie.

  8. PIXIE het gesê op Februarie 9, 2014

    Ek het die foto wat ek wou gebruik baie klein gemaak. En toe werk dit darem. Tina10 verduidelik dit mooi!

  9. Ek het met IrfanView myne so klein as moontlik gemaak en niks wou werk nie, sal nou maar @tina10 se plan probeeer.

  10. Ek weet nou die prentjie moet baie klein wees en dit werk net op sekere browserrs.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.