Lig…..

Januarie 11, 2014 in Uncategorized

kan die mooiste kleure op donker wolke verf,deur die digste mis beur en die landskap prentjiemooi laat lyk, wolke met silwer randjies skep….

_MG_1088

Sonsondergang,Swakopmund.

_MG_0948

Vroegoggendmis by Bloedkoppie,Naukloof Nasionale Park.

_MG_9153

Sonstrale vreet aan miswolke,Ugabrivier omgewing,Damaraland.

 

14 antwoorde op Lig…..

  1. tina10 het gesê op Januarie 11, 2014

    Sjoe dis mooi! Baie dankie

  2. Die volgende plek van besoek op my Bucket list danksy jou foto’s, is Swakopmund. Was einde 1979 laas daar 🙁 wat ‘n skande is

    Pragtige foto’s. ek vermoed nes ek, het jy ook hope sonopkoms en -ondergang foto’s.

    • @rosiemetdorings Jy gaan geskok wees as jy Swakopmund nou sien.Dis lankal nie meer daardie pragtige Duitse dorpie van destyds nie.Daar is oral yslike moderne huise,winkelsentrums en ‘n groot nywerheidsgebied.Dis eintlik hartseer.Winkelgroepe soos Something Fishy,Clics,Woolworths,Fruit & Veg,Spar,Wimpy die hele lot,druk stadig maar seker die tradisionele besighede dood.Die ou dorp is egter nog vol lekker eetplekkies en het ‘n eie atmosfeer.Die duine en see bly darem soos eeue terug.

  3. beeldskone pryslose skilderye

  4. Twaksak het gesê op Januarie 12, 2014

    Dis mooi.

  5. Die mooiste mooi!

  6. beautiful en ek hoor O! Silver Maan in die agtergrond sing

  7. @charly Dankie vir inloer!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.