Troeteldier kaskenades

November 27, 2013 in Uncategorized

_MG_6302a

Vaco hou daarvan om vasgegordel op die voorste sitplek te sit….om beter te kan sien Pa!

1011 - Copy - Copy

Na ‘n harde dag se werk…niks so lekker soos ‘n middagslapie nie!

25 antwoorde op Troeteldier kaskenades

  1. lora2me het gesê op November 27, 2013

    Ek wil nou ook so ‘n hond in ‘n sitplekgordel hê. Adorable!

  2. Godiva het gesê op November 27, 2013

    LOL! die eerste foto is soooo funny. Goeie postuur. 🙂

  3. 🙂 ‘n impossante hond soos Vaco het mos virseker ‘n chauffeur en ‘n butler nodig ?

  4. Ek sal hom sommer opsoen!

  5. mal oor die eerste foto. Kierts repop sit die meneer

  6. Haha maak vas jou veiligheids gordel Vasco!

  7. Dirkie het gesê op November 27, 2013

    Ag dit is so mooie troeteldier… gesels seker land en sand met sy reisgenoot.

  8. Ag jitte, ek sal hom mos opsoen!

  9. Het op ‘n kol ‘n ou in ‘n sportmotor gesien met ‘n afghan langs hom oppie sitplek. Van agter af het dit gelyk soos ‘n blonde meisie…

  10. So ‘n kreukelbek!

  11. Ons sal vir ons Schnauzies babasitplekke moet kry 😉

  12. Hahahahaha. Ek is mal oor Vasco!!! Hy is rerig oppad iewers heen. Hahahah

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.