Kan julle glo?

Februarie 5, 2013 in Uncategorized

Ek plaas net gou Kwaaitjie se nuutste foto en ook sommer die eerste een wat ek minder as ‘n maand gelede geneem het op die 7de Januarie.’n Mens kan nie glo hoe mooi en vinnig hy gegroei het nie!

Skaars ‘n paar dae oud!

Skaars drie weke later.Kyk hoe pragtig lank is sy stert!

12 antwoorde op Kan julle glo?

  1. tina10 het gesê op Februarie 5, 2013

    Dis te mooi… Ek wonder wanneer hy/sy vir homself sal begin sorg

    • @tina
      hy sit vanoggend nog al piepende in die boom by my kombuis.Ek sal laat weet wanneer ek hom nie meer sien nie.Hy moet in elk geval teen Maart maand noord trek na warmer dele!

  2. Ek wonder of hy nou ‘n Janfrederik of ‘n koekoek vrou gaan vat 😉

  3. adage het gesê op Februarie 6, 2013

    En hy ken jou ookal baie goed moenie fout maak nie.

  4. Wonder ek nou of sy pleegouers hulle ook aan hom verstom! Hy’s te pragtig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.