Help asseblief!

Februarie 2, 2013 in Uncategorized

Ek wil bitter graag bloggers soos Neander,Katrina en Hysmal se blogs lees,maar weet nie hoe om daar uit te kom nie!Gee asseblief raad julle slimmes!

9 antwoorde op Help asseblief!

  1. Tik die naam in die spasie links van Lede op die boonste swart bar, kliek op Soek/Search en …. voila!

  2. tina10 het gesê op Februarie 3, 2013

    Jy kan ook by die litnet tuisblad kyk Gaan na blogs en dan sal jy reg ‘n plek sien waar jy hulle alfabeties kan rangskik en dan kan jy hulle opsoek al is hulle nie regtig aktiewe lede nie. Ek het al kommentaar by nie-aktiewe lede gelaat maar nooit antwoord gekry nie en is te lui om weer te gaan kyk of hulle antwoord. Dalk kry hulle nie kennis van die kommentaar nie.

  3. Dankie Tina!Ek kom darem nou reg.Hierdie webwerf is voorwaar ‘n uitdaging vir tegnologies agtergeblewenes,maar ek sal my NIE laat onderkry nie!

  4. adage het gesê op Februarie 3, 2013

    Ek het nie ingeteken nie dus moet jy my vorige kommentaar modereer – dis ‘n patroon soos
    http://blogs.litnet.co.za/naam van blogger/

  5. Klop aan hulle deur…

    Praat so al 3 daai bloggers is baie stil

Los ’n antwoord vir Zeppie - @zephur. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.