Koekoek-verslag

Januarie 17, 2013 in Uncategorized

Die skepseltjie in my voortuin raak sterker by die dag en sal seker binnekort begin vlieg.Hy pof homself heeltyd op en is maklik dubbel sy grootte van sewe dae gelede.

Vanoggend se foto’s wys ‘n stewige kêreltjie of nooientjie, wat nou pure koekoek lyk!

Pure Koekoek!

Reg vir aksie!Die tyd vir vlieg is naby.

6 antwoorde op Koekoek-verslag

  1. Awww sweet, kyk net die ou poflyfie. (Is dit hul ouers wat hul eiers in surogaat neste lê?)

  2. tina10 het gesê op Januarie 17, 2013

    Eintlik is hy tog te oulik… Hoop dis ‘n hy dan kan hy nie ook eiertjies lê nie

  3. Hy is eintlik oulik, al is hy ‘n pleegkind!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.