Foto’s van onwelkome gas!

Januarie 16, 2013 in Uncategorized

 

Ses dae gelede..skaars sigbaar.

 

Ses dae gelede..Kwaaitjie Koekoek!

Gister,nadat ek die nes op ‘n plankie balanseer en met ‘n draadjie verstewig het.

Vandag..die nes is heeltemal flenters en Kwaaitjie sit op die plankie.

 

6 antwoorde op Foto’s van onwelkome gas!

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2013

    Kyk net dis sommer al ‘n knewel!

  2. Dit is nou te kostelik vir woorde!

  3. antw sommer vir albei posts: het dit sommer baie geniet.
    Ons het ook op stadium so koekoek gehad wat die kleiner voëls se neste so misbruik het

    • @rosiemetdorings
      Ek geniet hierdie petalje vreeslik en hou asem op dat die “kleinding”gou leer vlieg.Die bure se katte bly ‘n groot gevaar.Hulle het juis verlede jaar die janfrederikke se vorige kleintjies opgevreet.

  4. adage het gesê op Januarie 16, 2013

    Ag maar hy is net te pragtig mammie.
    Ons barbette is weer besig om te broei maar dis natuurlik in ‘n boomstomp. Sy verlaat nie die nes vir ‘n oomblik nie en hy bring kos. Ek is netnie seker of hulle soms omruil nie. Hoop net hierdie keer het dit ‘n gelukkkige einde.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.