Die ware Jakob

Januarie 16, 2013 in Uncategorized

Die Janfrederikke waaroor ek geskryf het,se kleintjies lyk soos hieronder.Daaruit kan mens aflei watter verskrikking dit vir die twee is, om nou skielik ‘n reuse koekoekkuiken in die nes te hê.

Die nessie kan maklik twee kleingoed huisves.Die foto is verlede jaar geneem.

2 antwoorde op Die ware Jakob

  1. tina10 het gesê op Januarie 16, 2013

    Ai toggie… wens mens kon iets doen

  2. Dis helaas maar die lewe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.