Groot Trek

Oktober 17, 2012 in Sonder kategorie

Mag ons trek ook so mooi afloop soos hierdie gemsbokke se trek oor die wye vlaktes van Tsondabvallei!

22 antwoorde op Groot Trek

  1. Daai ligstreep maak die foto heel besonders.

  2. Carol460 het gesê op Oktober 17, 2012

    Wow ! Dis ontsettend mooi ! XXX

  3. lora2me het gesê op Oktober 17, 2012

    Dis ‘n fantastiese foto. Ek hoop ons sien darem ook iets mooi op die skerm terwyl ons trek. 😉

  4. Dít, is nou mooi!

  5. TS het gesê op Oktober 17, 2012

    Sjoe dis mooi

  6. O, Bytjie, dis stunning!
    Die wolke en skaduwees op die berge en die ligstreep…wow!

  7. net : die mens is die wanordelikste dier in die heelal

  8. Chopstix het gesê op Oktober 18, 2012

    Stunning – vrek jou foto’s is en bly mooi

  9. ek wil saam trek!

  10. Jy gaan saam!

  11. Dankie ek waardeer!

  12. Dis oor die mens homself heeltemal losgemaak het van sy natuur.

  13. Die foto is nie so mooi soos wat die toneel regtig gelyk het nie.Ongelukkig kan mens dit nooit vasvang soos die oog dit sien nie!

  14. Dankie!

  15. Dankie vir inloer,Latino!

  16. Ons klink almal redelik angstig.Mens wil maar sekuriteit hê!

  17. Dankie,Caro!

  18. Die wolke was daardie dag verskriklik mooi en die son het toe net deurgebreek!

  19. Nice fotie!

  20. Sien jy is toe ook veilig hier!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.