Weerkaatsings

Julie 26, 2012 in Sonder kategorie

‘n Mens se lewe is soos ‘n weerkaatsing.Soms is dit helder en gedefiniëerd en ander kere is dit dof en melkerig.Elkeen van ons se weerkaatsings lê in wat andere teenoor ons terugkaats,hetsy dit vriendelikheid,liefde,medemenslikheid en ook soms die lelike sy van menswees is.

Ek het al ondervind,dat hoe meer positief jou weerkaatsing is,hoe meer positiewe energie word teruggekaats.Hoe helderder jou motiewe teenoor andere,des te mooier en afgeëts die terugkaatsing.

Helder blou lug in die Sesriemravyn. 

Die weerkaatsing is effens melkerig en dof.

Die lyne raak al hoe meer gedefiniëerd.

Die volmaakte weerkaatsing met selfs die beeld van ‘n swaeltjie ook sigbaar.

Ek sien julle oor ‘n maand weer,gaan bietjie foto’s neem op ‘n geheime plek.

33 antwoorde op Weerkaatsings

  1. geniet jou fotos neem!!!

  2. TS het gesê op Julie 26, 2012

    Pragtig. Geniet elke oomblik! Sien uit na die volgende foto’s

  3. postatdo het gesê op Julie 26, 2012

    Very true words, we all like to be with people who are positive and happy, well, my opinion for what it’s worth 🙂 Nice pictures, enjoy your trip.

  4. Dankie,ek gaan julle mis!

  5. Ek maak so!Dankie vir die inloer.

  6. Ek stem saam.Dankie ek gaan dit baie geniet!

  7. kom wys

  8. Carol460 het gesê op Julie 26, 2012

    Ek is skoon jaloers ! Geniet elke oomblik ! XX

  9. hysmal het gesê op Julie 26, 2012

    lekker, geniet dit!!!
    weer mooi foties!

  10. Dankie.Ek sal kom opvang met jou gedigte as ek terugkom!

  11. Ek mis julle al klaar,maar ek weet hierdie storie gaan lekker wees!

  12. Ek maak so!Mooi bly.

  13. loudavisi het gesê op Julie 26, 2012

    Kan nie wag vir die foto’s van jou geheime plek nie!

  14. lines het gesê op Julie 26, 2012

    great fotos!!

  15. Zen huh…are u a convert?
    Naais pieks soos gewoonlik, Visrivier?
    Sou graag tyd daar wil spandeer …iewers in die toekoms…

  16. lora2me het gesê op Julie 27, 2012

    Hierdie plek is asemrowend. Dis waar dat ‘n mens terugkry wat jy inset/weerkaats.

  17. krokowaan het gesê op Julie 27, 2012

    Dankie vir die Sesriem-gedagtes en -foto’s. Mens voel baie dinge as jy daar dwaal, en jy verwoord dit so goed..
    Mooiloop

  18. ek wil ‘n maand se vas doen in die Visrivier Canyon…as ek die regte plek kan vind…

  19. HeavyHenry het gesê op Julie 28, 2012

    Geniet dit, en kom wys – jou foties is altyd lekker!

  20. philvr het gesê op Augustus 6, 2012

    Baie mooi, ons geniet jou fotos !!

  21. Twaksak het gesê op Augustus 7, 2012

    Dankie. My weerkaatsing was vandag dowwerig. Lekker kliek – kom blog dit asb tog net!

  22. Ek werk daaraan.Dankie vir inloer.

  23. Dankie vir inloer!

  24. Van Zen weet ek net soveel soos ‘n kat van saffraan.Hierdie is maar my eie siening wat spruit uit lewenservaring.

  25. Dis ‘n lewensles wat ek geleer het.

  26. Ek is teen die einde van die maand terug en hoop om dan nog baie gedagtes te wissel oor ons onlangse ervaring agter die kameralense.

  27. Daar is baie plek daar..pasop net vir doodgaan van die honger.Die aasvoëls en hiënas lek hul lippe af.

  28. Sal so maak.Dankie vir inloer.

  29. Dankie vir die oulike prentjie.Dis so kunstig!

  30. Baie dankie,ek waardeer dit.Een van die dae terug.

  31. Ek sal so maak.Ek hoop jou weerkaatsing is al bietjie helderder!

  32. Geheime plek…klink goed of onwettig.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.