Adoons-hulle

Julie 10, 2012 in Sonder kategorie

Bobbejane is een van my gunsteling diere. Ek kan hulle ure lank dophou.Hierdie twee het so gesit en visvang, dat hulle koppe eintlik geknik het, soos wanneer klein kindertjies veg teen die vaak.

Hulle is inwoners van die Mahango Wildreservaat in die Caprivistrook in Namibië.

19 antwoorde op Adoons-hulle

  1. TS het gesê op Julie 10, 2012

    Die is ‘n besonderse foto…

  2. loudavisi het gesê op Julie 10, 2012

    Ek voel ook soms so…

  3. Carol460 het gesê op Julie 10, 2012

    Ag my moeder ! Dis hoe ek op ‘n Sondag na ete voel !

  4. katrina het gesê op Julie 10, 2012

    Diep denkers! Bepeins die lewe van ‘n kant af 🙂

  5. Ha!ha!

  6. Bojane het darem baie menslike eienskappe.Dis seker hoekom hulle mens so kan laat lag.

  7. Ek dink daai koppies was redelik leeg op daardie oomblik.

  8. Dankie!

  9. hulle is geweldig amusant

  10. loudavisi het gesê op Julie 11, 2012

    Ek kan weer vir ure na hoenders kyk – veral die haantjies as hulle hul pote so rek lyk dit soos ‘n ballet-passie..
    ; )

  11. lekker sit ek nou en lag…my baas se bynaam is “Kees”!!!

  12. postatdo het gesê op Julie 11, 2012

    Gorgeous!

  13. Die Hollanders hou van daardie naam. Ek wil my altyd doodlag as ek dit hoor

  14. Dankie vir inloer!

  15. Beste hansworse!

  16. pienkvolla het gesê op Julie 11, 2012

    Toe ek jonk was (nog in die goeie oue dae! 🙂 het my oom gedurig ‘n mak bobbejaar gehad. Hel, maar daai goed is stout. En aggressief…

  17. Ek onthou ook nog toe dit “in” was om ‘n bobbejaan agter in die erf aan ‘n paal vasgeketting te hê..gladnie ideaal vir ‘n wilde dier nie!

  18. Lyk hy effens soos ‘n Kees?

  19. Madhatter het gesê op Julie 18, 2012

    So amper mens!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.