Vrystaat!

Julie 9, 2012 in Sonder kategorie

Ons eie Vrystaat is in eie reg ‘n pragtige plek.Verlede naweek was ons vir twee dae op ‘n pragtige plaas in die Memeldistrik.Dit was ysig koud,maar die heerlike hout-kaggelvuur en lekker wyn plus die pragtige omgewing,was sielekos vir dié uitgemergelde Gautengers.

Veral mooi, is die sandsteengebergtes en die wye oop grasvelde tussenin.Geniet dit saam met my.

32 antwoorde op Vrystaat!

  1. hysmal het gesê op Julie 9, 2012

    prag foto’s!

  2. Loergaatjie het gesê op Julie 9, 2012

    Wow ! Wie het gesê die Vrystaat is nie mooi nie ! Ons het een maal baie jare gelede by mense op hulle plaas naby Memel oornag. Ek onthou die mense as baie gasvry

  3. TS het gesê op Julie 9, 2012

    Lyk droog?

  4. Ai, hoe mis ek die Vrystaat….hartland…

  5. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Bitter droog en koud!

  6. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Dankie vir inloer!

  7. unieke wêreld met eiesoortige skoonheid

  8. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Daar is iets weemoedigs aan die Vrystaat.

  9. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Jy kan dit weer sê.

  10. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Selfs die uitheemse populierbome skep ‘n besondere atmosfeer.

  11. Loergaatjie het gesê op Julie 9, 2012

    Nogal en veral omdat dit nou winter ook is !

  12. pasella het gesê op Julie 9, 2012

    Ai die ou Vrystaat!! My geboortegrond, ek het gereeld in Memel gekom, daar was so ‘n plattelandse hotelletjie met boerekos en boere-gasvryheid.
    Baie mooi fotos.

  13. Wrong het gesê op Julie 9, 2012

    cool

  14. Carol460 het gesê op Julie 9, 2012

    Majestieus! Dis die woord wat by my opkom. So mooi !

  15. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Vir die eerste keer ‘n draai gemaak in Verkykerskop.Ek het nie besef dis ‘n dorpie nie.Altyd gedink dis net die berg se naam.Mens is nooit te oud om te leer nie.

  16. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Thanks.

  17. Perdebytjie het gesê op Julie 9, 2012

    Dankie vir inloer.

  18. loudavisi het gesê op Julie 9, 2012

    Lieflik!

  19. frandr het gesê op Julie 9, 2012

    Dis lekker om nog pragfoto’s van jou te sien. Beny julle daardie kaggelvuur – ‘n verwarmer is maar taamlik sielloos…

  20. inadk het gesê op Julie 10, 2012

    Verlange die laaste paar weke na die Oos Vrystaat wat nou met jou fotos weereens aangewakker word – veral daai vroegoggend sonstraal foto – pragtig!

  21. die sonstraalfoto het ek sommer deur die kamervenster van die ou plaashuis waar ons gebly het,geneem.

  22. Vuur is bo-baas,veral as jy so in die vlamme kan instaar en dink!

  23. Dankie!

  24. pienkvolla het gesê op Julie 10, 2012

    Die eerste foto is pragtig!

  25. Ek-Myself het gesê op Julie 10, 2012

    Stunning foto’s! Ek het ook ‘n groot liefde vir die Vrystaat, seker om dat ek daar gebore is en daar grootgeword het!

  26. Ek’s ook mal oor daai area en die Vrystaat sommer in sy geheel. Dis hoogtyd ek en voulief weer bietjie daaikant toe padvat.

  27. HeavyHenry het gesê op Julie 10, 2012

    Nice foties!

    Klink of julle dit geniet het!

  28. Die wyn en vuur..onverbeterlik!

  29. Dankie!

  30. Mooi wêreld met baie netjiese plaasopstalle oral.Ek was nog nooit van die hoofpad af en dieper in die omgewing in nie.Ons was baie verras!

  31. HeavyHenry het gesê op Julie 11, 2012

    🙂

  32. Madhatter het gesê op Julie 18, 2012

    Nice. Baie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.