Landskappe

Junie 22, 2012 in Sonder kategorie

Daar is niks so mooi soos ‘n ongerepte landskap nie.Die wonderlike gevoel van stilte,wydsheid en grootsheid,prikkel die sintuie en bind alles saam in ‘n mens se diepste wese.

Hierdie tonele in Namibië is in Damaraland vasgelê.

33 antwoorde op Landskappe

  1. TS het gesê op Junie 22, 2012

    Alles mooi en vreeslik pragtig maar as my foon en rekenaar nie werk nie is dit vir my mooi om te sien maar nie mooi om te bly nie

  2. Hallo Tina,klink vir my jy kry ook koud!Gooi vir ons nog ‘n paar grappies daar!

  3. Lekker smile ek vir jou, Tina. ons is lekker bederf met al die geriefies van die moderne lewe.

  4. is pragtige wêreld

  5. My hart daar verloor!

  6. Berwick het gesê op Junie 22, 2012

    Baie mooi. Ek was September verlede jaar daar.

  7. loudavisi het gesê op Junie 22, 2012

    Lieflik!

  8. frandr het gesê op Junie 22, 2012

    Pragtig! Die tweede een lyk amper soos ‘n Pierneef

  9. shlwanjan het gesê op Junie 22, 2012

    dis lykmy amper onmoontlik om ‘n lelike foto in Namibië te neem….pragtig!

  10. Carol460 het gesê op Junie 22, 2012

    Skilderagtig mooi !

  11. avega het gesê op Junie 22, 2012

    Die tweede en vierde lyk soos skilderye. Namibië is ook in my pa se bloed. Hy het ‘n silwer- en- lood myntjie gehad naby Ais Ais, het altyd as kinders saam met my pa soontoe gegaan. Ons het altyd gespot dat ons in 7- ster hotelle gebly het, jy kon sewe sterre deur die oop tentflap sien 🙂

  12. Sugg..lekker!Ja die sterrehemel..miljoensterhotel!

  13. Elke oomblik is ‘n skildery.

  14. Ons het die nag hier in ‘n tentjie geslaap..niemand naby nie..net ons en die stilte!

  15. Dankie vir inloer,Lou.

  16. Besonderse plek.

  17. Dankie vir inloer,Caro.

  18. katrina het gesê op Junie 23, 2012

    As kind kon ek nooit verstaan hoekom sulke tonele mooi sou wees nie. Nou kan ek nie genoeg daarvan kry nie – baie mooi!

  19. HeavyHenry het gesê op Junie 23, 2012

    Jis dis nice foties!

  20. Ek kannie wag om self te gaan afneem daarso nie. Daai tweede ene praat veral met my.

  21. Kinders kyk met ander oë na die wêreld!

  22. Dankie Henry.Niks ge-photoshop nie,dis hoe dit daar lyk.Op die een foto kan jy nog die kar se lugdraad sien,as jy mooi kyk.

  23. Jy gaan ‘n fees hê,ek kan dit waarborg!

  24. inadk het gesê op Junie 23, 2012

    Laat jy nou die verlange na daai mooie land so sterk deur my binneste voel!

  25. Dankie dat jy kom kyk het!

  26. HeavyHenry het gesê op Junie 24, 2012

    🙂

  27. Dankie vir jou boodskap en welkom by my blog.

  28. Twaksak het gesê op Junie 24, 2012

    Dis baie mooi. Dankie. Ek was al noord van daar, een keer, maar nooit daar nie.

  29. diefotoman het gesê op Junie 24, 2012

    Ek hou baie van jou tweede foto.

  30. Heimwee..So ‘n mooi woord!

  31. Dan ken jy die gevoel.

  32. Dankie vir inloer.

  33. Perdebytjie het gesê op Julie 4, 2012

    Dankie,T..ek konsentreer deesdae op die mooier dinge in die lewe.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.