Kleedkamers

Junie 17, 2012 in Sonder kategorie

Kleedkamers het elkeen sy eie karakter en al is dit nie altyd die aangenaamste plek om te wees nie,is dit tog interessant om te sien hoe mense iets ouliks maak van die kleinhuisies!

Die volgende foto’s wys ‘n aantal mooi en kostelike aanwysings,wat ek op my omswerwinge teëgekom het.

13 antwoorde op Kleedkamers

  1. HeavyHenry het gesê op Junie 17, 2012

    *grin*

  2. Carol460 het gesê op Junie 17, 2012

    Hou van die eerste een. Jik vir daai laaste een !

  3. Heerlik gelag vir Septic Tank.

  4. TS het gesê op Junie 17, 2012

    hehehehe… eeeeuuuuwww vir die laaste een.

  5. Was jy al in Kakamas, by daai Pienk Plek? Ek het baie goeie foto daarvan. Ook onlangs ‘n lieflike een in Big Sur National Park in California teengekom.

  6. loudavisi het gesê op Junie 17, 2012

    What a septic topic!
    : D

  7. almal baie oorspronklik – ja selfs die laaste boodskap ook

  8. lora2me het gesê op Junie 17, 2012

    Daai laaste een klink verdag om die minste daarvan te sê en redelik grillerig – ek wonder of die skrywers van die kennisgewing ooit besef wat hulle geskryf het. Die lyntekeninge is vir my te oulik.

  9. Nee,maar plaas bietjie jou foto’s

  10. Jy kan dit weer sê.

  11. Ek kan dit vir jou e-pos, maar nee dankie vir sosiale blog op LitNet.

  12. avega het gesê op Junie 17, 2012

    Oulik. My pa het op sy plasie by die buitetoilet geskryf, ‘Drip dry’ en ‘Shake dry’ 🙂

  13. He!he!Dis snaaks.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.