Foto’s van Fluffy.

April 18, 2012 in Sonder kategorie

 Ek hoop sy kry ‘n goeie huis.Sy het my hart gesteel!

7 antwoorde op Foto’s van Fluffy.

  1. loudavisi het gesê op April 18, 2012

    Die gesiggi op die eerste foto is tog so hartseer.
    Ek hoop saam..

  2. Netso hartseer soos die twee jongmense wat haar verkwansel het vir ‘n sakkie kos!

  3. ai, as ek naby was, het ek beslis in die ry gestaan vir aanneming van die gevreetjie

  4. Sy is so skattig,ek het planne beraam om haar in ‘n tas te versteek en SA toe te smokkel.

  5. TS het gesê op April 18, 2012

    Ek hou duimvas…

  6. erikavz het gesê op April 18, 2012

    Ag sy is lieflik

  7. Madhatter het gesê op April 19, 2012

    Dierbaar. Iemand gaan daai gesiggie gou raaksien.

Los ’n antwoord vir TS. Kanselleer antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.