Pret in die duine

Februarie 23, 2012 in Sonder kategorie

My “kleinkind” het sy vakansie by die see vreeslik geniet!

26 antwoorde op Pret in die duine

  1. Trakie het gesê op Februarie 23, 2012

    Stunning foto’s!

  2. TS het gesê op Februarie 23, 2012

    Wow … ongelooflike mooi foto’s

  3. Lieflike Great Dane. Ongewone kleur

  4. Ma se honne!!!
    Stunning pics, Bytjie! Kyk die BLOU lig!

  5. Hy’s ‘n Bokser,Bruggie..nege maande oud!

  6. Manlief het dit geneem.

  7. Dankie,ek ploeg met manlief se kalwers!

  8. Dankie!Sal vir manlief se.

  9. Was baie pret om die knapie af te neem.Hy was omtrent uit sy kassie uit.Manlief kry die eer.

  10. Canon EOS 1D IV,met EF500 Canonlens.Die geheim is dat die kamera op ‘n driepoot is.

  11. Dankie.Jy sal nog maller oor die hond wees.Hy is so ‘n grapjas,’n regte nar!

  12. Stunning – he’s a big boxer and I’m so so glad the tails and ears don’t get docked anymore!
    Beautiful doggie.

  13. Puik foto’s.

  14. Dis ook ‘n wonderlike kamera.Lekker skietding en neem uitstekende foto’s!

  15. Dankie!

  16. His tail does get in the way sometimes.It hits you like a whip and sends glasses and cups flying!But I quite agree with you,he is a much happier dog with his tail and ears intact!

  17. Indeed – nothing is safe at tail level! 🙂 Their tails are their emotion indicators….

    Happy, sad , scared – it all shows in their tails and ears.

    He really is beautiful. Love the floppy lips.

  18. pure pret.
    Sien jy meld dit jou man se foto’s – steeds baie mooi

  19. Dis nou regte-egte “action photo’s”! Te blerrie grys!

  20. Dis nou wragtig pragtig – ek wil ook nog sulke mooi fotos neem.

  21. Dit gaan die moeite werd wees,al kruip jy dit uit!

  22. Dankie!

  23. Dankie vir die inloer!

  24. Nice foties!

  25. Wat ‘n pragdier! Mooiste foto’s.

  26. Hy is ‘n bondel vreugde!Dankie vir die inloer!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.