Kolmanskop foto’s

Januarie 28, 2012 in Sonder kategorie

Rekenmeester se huis 

Skoolhoof se huis

 Verroeste wasbak in mynbestuurder se huis

Argitek se huis

Mynbestuurder se huis

 Mynbestuurder se huis

 Argitek se huis van verskillende kante

Hospitaalgang..as jy mooi kyk, sien jy die spoookagtige gedaante van ‘n verpleegster!

Lees vorige inskrywing oor my indrukke. 

30 antwoorde op Kolmanskop foto’s

  1. Jou foto’s is pragtig

  2. TS het gesê op Januarie 29, 2012

    Ek was ook verlede jaar daar. Lekker herinneringe met jou mooi foto’s

  3. zephur het gesê op Januarie 29, 2012

    Dit was pragtige huise…nou is dit woestyn as tuin

  4. Mens kan eintlik nie glo dat iemand daar sulke mooi huise gebou het nie! Dink aan die vervoer van boumateriaal, ens. Ek wonder waar hulle water gekry het…dalk weet jy

  5. Net die tyd wat mooi verniel Hoera -gee grafitti.
    Geen vandalisme ?

  6. frikve het gesê op Januarie 29, 2012

    Treffende fotos. Laat my dink aan die reeks “The World after people” – sal graag wil weet wat deur jou gemoed gaan as jy deur daardie plekke stap.

  7. avega het gesê op Januarie 29, 2012

    Laat mens lus voel om te skilder.

  8. Lees my vorige blog..daar het ek my heeltemal ingeleef in die plek.

  9. Niks daarvan nie.Die plek word steeds streng bewaak,want dit val binne die spergebied.Ons moes juis ‘n spesiale fotografiepermit kry om buite ure op ons eie daar te wees.

  10. Vars water is per boot van Kaapstad af vervoer en elke gesin het daagliks twee gratis blokke ys gekry.Ja,hul het selfs hul eie ys gemaak.Daar was ook elektrisiteit!

  11. Jy maak my net al hoe meer uit sien na ons trippie in die winter.

  12. Dis wat die plek so besonders maak.Daar is nog baie ander geboue,wat ek nie eers afgeneem het nie.Hierdie huise was die hogeres se wonings op “Millionaire’s Drive”en hulle is natuurlik die mooiste geboue.

  13. Laaste mense is 1956 daar weg en die plek word goed onderhou deur die Namregering.Dis net die bo-dorp wat so deur die sand verswelg word.Dit maak dit des te meer so ‘n aantrekkingskrag.

  14. Dankie Roosdoring!

  15. En is dit ‘n pragtige tuin!

  16. Ek sien jou al daar in die son en wind,met ‘n groot strooihoed,voor jou esel met jou palet in jou hand..

  17. Waar gaan jul orals,Blikskottel?

  18. Dankie tog vir foto’s!Kan weer alles herleef.

  19. Trakie het gesê op Januarie 29, 2012

    Jaaaa! Ek sien die spook!

  20. Nice foties.

  21. Dankie vir die deel. Voel dit nie half grillerig om so in die spookdorp rond te loop nie?

  22. Ek gaan ry waar die pad my vat, dis hoe ek altyd maak. Verde rgaan ons kyk om vir ons ‘n plekkie daarso iewers te koop. Nie te ver van Windhoek af nie want ek moet maklik kan vlieg vir my werk.

  23. Nee wat,dis net nostalgies en dit laat ‘n mens weereens besef ,dat die lewe net ‘n flietende oomblik is en dat niks seker is nie.

  24. Ek hoop julle kom reg daar.Dis ‘n wonderlike plek en Windhoek is lekker om in te bly.

  25. BOOOO!

  26. Ag dis so mooi en net anders.

  27. Dis baie anders..daardie atmosfeer..Maar dit hang seker maar af of jy jouself in die verlede kan inwerp en dink hoe dit was.

  28. Berwick het gesê op Januarie 30, 2012

    Mooi foto’s.

  29. Mooi foto’s! Ek is mal oor die plek, so nostalgies! Dis so asof mens steeds die mense van jare terug daar voel as jy daar beweeg.

  30. Ek probeer jou privaat antwoord,maar die boodskap wil nie stuur nie.Dus volg ek maar hierdie pad.Ons was ongelukkig nie lank in Luderitz nie en het nie die Goerke Haus besoek nie.Wil jy nie bietjie daaroor skryf nie?

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.