Nog foto’s van die wilde perde

Januarie 25, 2012 in Sonder kategorie

Hierdie keer ploeg ek met manlief se talent!Hy het professionele kameras en ek kan nie met my ou kameratjie by hom kers vashou nie!

22 antwoorde op Nog foto’s van die wilde perde

  1. eros01 het gesê op Januarie 25, 2012

    Free spirits! Ek verstaan volkome hoekom jy so baie foto’s plaas. Dit is net ongelooflik spesiaal om wilde perde dop te hou.Stunning. xR

  2. Jou fotos is amazing!

  3. Daardie dag was een van die besonderste dae in my lewe!Dankie vir inloer.

  4. Alle eer aan manlief!Dankie.

  5. TS het gesê op Januarie 25, 2012

    Sjoe dis mooi… eendag gaan ek hulle ook soek

  6. Iets vir jou “bucket list”.Dankie!

  7. Pragtige foto’s! Ek was nooit bewus van die die perde daar nie en tog was ek al daar, dis nou lekker om te weet, gaan volgende keer uitkyk vir hulle!

  8. Hierdie fotos is stunning!
    Kyk hoe lekker swem hulle :))

  9. Ongelukkig is hulle nie altyd daar nie.Ons was net gelukkig om op ‘n baie warm laatmiddag daar te wees.Dankie vir inloer.

  10. Dankie vir neuswys!

  11. Neander het gesê op Januarie 25, 2012

    Goeie fotos. Ek sal nog oor die ander blog.

    Die vulletjie en die dragtige merrie wys dat die trop floreer en voortplant.

  12. Nice foties!

  13. Ek sien uit na jou blog oor die perde.

  14. Dankie Henry!

  15. dankie vir die deel

  16. monetsa het gesê op Januarie 25, 2012

    Dit moes ‘n ongelooflike sielvolle ervaring gewees het, eendag gaan ek hulle ook daar soek…

  17. Met deesdae se goeie kameras raak dit al hoe makliker.

  18. Snaaks dat ons so meegevoer geraak het,want dis tog maar net perde.Ek dink dis die hele mistieke om hierdie diere wat mense aantrek!

  19. Besonders.

  20. Dankie vir die kuier.

  21. Baie mooi.
    Watter kamera en lens is gebruik?

  22. Perdebytjie het gesê op Maart 4, 2012

    Jammer ek antwoord nou eers..ek het iewers jou kommentaar gemis.Dit is ‘n Canon EOS 1D 1V met EF 500 Canon lens.
    Dankie vir inloer.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.