Foto’s van die wildeperde

Januarie 20, 2012 in Sonder kategorie

Van oraloor die vlakte kom hulle aan!

Merrie en vulletjie het pas klaar gedrink.

Gemsbok drink rustig saam met ‘n groepie perde.Meeste perde is donkerbruin

en die vullens is bietjie ligter.

Dit was die hoogtepunt!Dis meer magsvertoon as iets anders

en die perde maak mekaar nie regtig seer nie!

Lees vorige inskrywing oor die verhaal van die perde.

22 antwoorde op Foto’s van die wildeperde

  1. pragtige foto’s

  2. Ja,en duisende foto’s.Dan is daar gewoonlik net ‘n paar wat bruikbaar is!Dankie tog vir digitale kameras,anders was ek bankrot!

  3. Dankie vir inloer!

  4. Wat inloer! ek het sommer nou op ‘n ry af by al jou ander goed gekuier.
    🙂

  5. STC het gesê op Januarie 20, 2012

    Wow….

  6. Korreksie,dankie vir lekker lang kuier!

  7. Die foto’s is so goed dat ek nie die beste een kan kies nie!
    Sien uit na nog…

  8. *****

  9. avega het gesê op Januarie 20, 2012

    daardie laaste foto kan ‘n pragtige poster maak of geraam word.

  10. Baie dankie!Sal later nog plaas.

  11. Berwick het gesê op Januarie 21, 2012

    Wow!

  12. TS het gesê op Januarie 21, 2012

    Hulle lyk goed… as mens dink hoe min die kos is

  13. Neander het gesê op Januarie 21, 2012

    Baie oulike stuk, en vorige, ek het ook lank gelede oor die wilde perde geblog omdat perde so spesiaal is.
    Daar is intussen ‘n aparte groep begin. Miksien moet ek daaroor blog.

  14. Tans is daar baie kos,want Namibie het ‘n besondere goeie reenjaar gehad.

  15. Ja,blog asb daaroor.Blykbaar pas perde maklik aan in die natuur en daar is glo wereldwyd sulke groepe wildeperde.In Namibie is daar nog ‘n groep by die Visrivier.SA het ook by Kaapsehoop en nog iewers wat ek nie kan onthou nie.Ek dink amper dis by Botrivier.

  16. Ek het op jou werf gaan loer en jou foto’s is pragtig!

  17. Nice foties!

  18. great fotos

  19. STUNNING!

  20. sjew daai laaste foto is amazing!

  21. Blote geluk gewees,want daar was so ‘n klomp aksie,dat mens nie geweet het waar om te mik nie.My man het self foto’s geneem en nooit eers hierdie twee perde gesien nie!Kameravenstertjies is maar klein!Soms is dit beter om net te sit en kyk en geniet.

  22. Dankie. Geniet die besonderse leesstof! Om van die fotos nie eers te praat nie.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.