Nog foto’s

Januarie 18, 2012 in Sonder kategorie

Spoortjies in die sand.

Afgebrand,met ‘n anderster skoonheid!Tsondabvallei,nadat weerlig die veld aan

die brand geslaan het.

Spoor van die duinmol.Hy swem letterlik deur die sand!

Bossies op rooi duine.

Sonsondergang..Tsondab.

Vragmotor steeds in werkende toestand.Tsondabvallei.

Steenbokskeerkring in Nauklooft Nasionale park

22 antwoorde op Nog foto’s

  1. Ek is mal oor die sonsondergang foto.

  2. Dankie vir die inloer!

  3. TS het gesê op Januarie 18, 2012

    Pragtig… Watse kamera?

  4. die vyfde foto is fantasties. en ek het sommer nou so terug gelees deur jou blog inskrywings. die deernis teenoor jou ontslape skoonpa is roerend.

  5. Klein Canon Powershot.Bietjie gebruikersonvriendelik,maar as jy hom eers verstaan,kook hy!

  6. Hy was ‘n wonderlike mens en dit was baie traumaties!Gaan darem al beter.Dankie vir die inloer.

  7. Dankie Faansie. My man rig my af!He!He!

  8. Hy’t die fotografiekursusse gedoen en nou is ek ook by:”If you can’t fight them,join them”.

  9. Hopelik sal ons die winter uiteindelik ons trippie soontoe kan doen. Ek kannie wag nie.

  10. Jy gaan dit vreeslik geniet.Waarheen beplan julle om te gaan?

  11. Daar is soveel mooi foto’s oral beskikbaar,maar ons gaan wel vir onsself ‘n koffietafelboek skep..sommer vir eie lekkerte en vir die familie wat belangstel.

  12. Nice foties!

  13. Berwick het gesê op Januarie 18, 2012

    Baie mooi.

  14. Dankie vir inloer.

  15. Baie dankie.

  16. Die skaduwee van die bossie op die sand is fantasties!

  17. avega het gesê op Januarie 18, 2012

    Weereens beautiful foto’s. Ek het gedog tropic of Capricorn is die Steenbokskeerkring?

  18. Jy’s heeltemal reg,Vega.Dankie dat jy my daarop gewys het. My kop was seker op ‘n ander plek..sal dit regstel!Dankie vir die inloer.

  19. Dankie vir inloer. Ek waardeer dit.

  20. regtig uniek mooi foto’s.

  21. Uniek. Sonsondergang..Tsondab

  22. Dankie Madhatter

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.