Agterpaaie vol verassings

Oktober 10, 2011 in Sonder kategorie

Soms is dit beter om agterpaaie te ry, dan kom ‘n mens af op juweeltjies soos dié!

3 antwoorde op Agterpaaie vol verassings

  1. Ek stem saam, agterpaaie is pret, behalwe as jou voertuig die gees gaf en jy’s aleen.

  2. Ja, dis nogal ‘n probleem. Het al met ons gebeur. Gelukkig het ons ‘n satellietfoon gehad, maar toe na lang dramas agterop ‘n sleepwa huis toe gery!

  3. avega het gesê op Oktober 10, 2011

    Dis absoluut pragtig

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.