Goeie herinneringe

Oktober 8, 2011 in Sonder kategorie

 Kremetartboom waaronder ons geslaap het, se “voetjies”

 Sikerettikamp die heel suidelike kamp in Khaudum

Die toilette (regs) en badkamer

 Oulike aanwysings op die deure

Die goed geventileerde badkamer   

 Die “opelug” kombuis

Ekke

3 antwoorde op Goeie herinneringe

  1. Nou is ek verskriklik japoers….maar dis reg my beurt kom.

  2. het jy al planne vir so ‘n trippie?

  3. avega het gesê op Oktober 10, 2011

    Wow, elke keer as iemand blog oor ‘n plek wat ek nog nie gesien het nie, maak dit my net lus.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.