Let op in die klas5.

November 28, 2011 in Sonder kategorie

“Man is nothing else than the series of his acts”

Wat word van jou as jy presies maak soos die wat jy haat?

November 24, 2011 in Sonder kategorie

Israel het pas ‘n soortgelyke wetsontwerp aanvaar as wat die ANC aanvaar het oor die beskermong van inligting. Die wette is ewe drakonies. Die ANC meen Israel is ‘n Apartheidstaat (Kyk maar na die opinie van die Akademici in die ANC kaders). Ek wonder of die ANC nou nog steeds eksepsie neem as die wet aan die Apartheids regime herinner.

Ek vra WEER of jy ENIGE hard evidence het gomgat? Jy is ‘n lafaard!!!!!!

November 22, 2011 in Sonder kategorie

http://blogs.litnet.co.za/Anha14/ek-seg-mos-altyd

Ek seg mos altyd…..

Dins 22 Nov 2011, 11:07       4  kommentaar    Stuur ArtikelRapporteer Misbruik

Die antwoord is gewoonlik in die small detail.  Click gerus op die link.  Mens moet net geduldig wees want meeste mense is nie slim genoeg om sneaky te wees en weg te kom daarmee nie.

 

Wie het al voorheen aangedring ons moet Tracy Todd se blog lees?

 

Jip…Adage en haar alte ego Cassy. 

 

Hello Adage, vriendin. 

Ek lag my gat af!

November 22, 2011 in Sonder kategorie

Wanneer gaan hierdie kinderagtige kak stop?

November 22, 2011 in Sonder kategorie

Ek seg mos altyd…..

Dins 22 Nov 2011, 11:07       4  kommentaar    Stuur ArtikelRapporteer Misbruik

Die antwoord is gewoonlik in die small detail.  Click gerus op die link.  Mens moet net geduldig wees want meeste mense is nie slim genoeg om sneaky te wees en weg te kom daarmee nie.

 

Wie het al voorheen aangedring ons moet Tracy Todd se blog lees?

 

Jip…Adage en haar alte ego Cassy. 

 

Hello Adage, vriendin. 

Naskrif: Het jy enige hard evidence gomgat?

‘n Vermaning!

November 21, 2011 in Sonder kategorie

Voorwaar, voorwaar, ek sê vir julle: “Hy wie nie goed doen nie, doen inderwaarheid sleg.”

Graag verneem ek ook na die welstand van julle ingewande.

‘n Nuwe Openbaring……

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Hy wat in Pretoria sit en dig gaan aan die kaak gestel word as die aanvaller op die gesalfde.

30 seconds

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Dis rond.

Jy kan dit optel.

Jy kan dit rol.

Dit kan verskillende kleure wees.

Dit kan van grootte verskil.

Is dit ‘n visioen, ‘n droom of ‘n feit?

November 18, 2011 in Sonder kategorie

Bloggemeente. ‘n Waarskuwing en ‘n openbaring.

Hier is bloggers wat in die afgelope twee- of drie dae met maagwerking/ omgekrapte spysverteringstelsel/nier-of blaas-probleme/ontlasting- of anale of rektale probleme sukkel of daarmee gaan sukkel voor die naweek om is. Dit is hulle eie vloeke wat na hulle terugkeer.

Sela

Peet Profeet