Koebaai Johan

Julie 11, 2012 in Sonder kategorie

Maar dankie vir die les

Waar woon jy?

Julie 10, 2012 in Sonder kategorie

Sommige van ons is al onafhanklik

…they can dish it out

Julie 10, 2012 in Sonder kategorie

…  but they can’t take it




As dit al is wat oorbly

Julie 9, 2012 in Sonder kategorie

Dan moet jy maar jou stoflap om jou lendene bind

Blogging

April 22, 2012 in Sonder kategorie

Life

Ideal World

Possible?


Natuurlik is dit moontlik. Kyk hoe sit almal op ‘n prent langs mekaar in ‘n ry, soos voëltjies op ‘n draad.

Ons is tog mense, ons kan dink, en redeneer. Ons wil tog almal net die beste vir onsself hê. Ook vir ander. As ons mekaar die beste gun, is dit tog vir almal voordelig? As dit met jou ‘vyande’ voorspoedig gaan, is hulle tog gelukkig en kan hulle jou nie skaad nie?

Nou wonder ek, die ouens wat nie ‘n ander sy oortuigings kan gun nie (van watter aard ook al), stel hy homself dan ondergeskik aan ‘n prentjie?

Vandag is grappies oor die dood dalk nie heeltemal in die haak nie

Januarie 30, 2012 in Sonder kategorie

Veral nie van virtuele mense nie.

Een van LitNet se eks-bloggers, Jacques Pretorius, ook bekend as Spekbek, is Sondagoggend vroeg oorlede. Hy word Donderdag begrawe.

Geen navrae hieroor sal beantwoord word nie.

Play it fuckin’ loud!

Januarie 11, 2012 in Sonder kategorie

Sometimes I’m a Gem

And sometimes I’m a Naai

En ek wag net dat jy jou gat draai

Terug

Januarie 10, 2012 in Sonder kategorie

Terug by die werk

Terug in die normale roetine bring weer ‘n rustigheid in my hart

Om op vakansie te gaan, is stresvol, maar dit is ook goed

Dit beteken ek was bietjie uit my veilige groewe gelig waar rus en vrede is

So is ek blootgestel aan die stresfaktore wat ander mense beleef

Nou is ek terug

In my eie wêreld

Waar my stresfaktore my eie is

Wat rus en vrede is

Vir my

The best and most beautiful things in the world cannot be seen, nor touched…but are felt in the heart.
-Helen Keller (1880-1968)

Almal wens almal nou Vrede toe

Desember 24, 2011 in Sonder kategorie

My naam is Liefde en Vrede

Al wat ek vir jou wens in hierdie tyd, is Vrede

Maak Vrede

Met Jouself

Om dit te kry moet jy dit maak

Om dit te kry, moet JY dit maak

Met Jouself

Vir Jouself

My hele hart

Desember 20, 2011 in Sonder kategorie

Waarin lê ons saligheid? Ons redding, behoud en heil?

Vandag het ek ietsie op die hart

My hart bloei vir jou, as jy woede en irritasie voel op hierdie oomblik

Ek wens met my hele hart my kinders vaar veilig deur die lewe

Ek gee jou my hart, dag vir dag

My tienerdogter se hart is gebreek, en my ouma is dood aan ‘n gebroke hart

Die hartelose mens wat nie sy werkers betaal het nie, gaan moet pa staan vir ander dinge

Dis hartverskeurend wat sekere mense in vakansietye aan hulle diere doen

My hart klop steeds soms tjoklits vir my liefie, na 22 jaar

Ek was nogal hartseer toe iemand die eerste keer in my lewe my die F-woord toegesnou het

The salvation of this human world lies nowhere else than in the human heart, in the human power to reflect, in human meekness and human responsibility.

Vaclav Havel said that and he was right.

Some people say that our salvation lies with God, or with God’s Son, yet is not the human heart the place where such Divinity is found?  

 

Therefore open your heart, and open TO your heart, that you may hear its call to reflect, to be meek, and to be responsible.

 

Komaan mense, Have a Heart

Daar is genoeg hartseer in die lewe

Kom ons open ons harte

Vir onsself en vir mekaar