Profile photo of pbur

by

Ditte en Datte

November 18, 2011 in Sonder kategorie

wel wel, hier is ek ook nou aan die blog. (as dit die regte woord is). elk geval soos julle seker almal weet dink jy aan mijoene goed te se, maar sodra jy moet begin slaan jy toe soos ‘n boek.

ek sal bietjie my gedagtes orden en dan met ‘n bang begin

5 antwoorde op Ditte en Datte

  1. pbur het gesê op November 18, 2011

    hi, skies oor die spelling maar ek le in die bed en probeer blog. Elk geval dankie dat jy ten minste gelees het.

  2. TS het gesê op November 19, 2011

    welkom

  3. Ons wag
    Welkom!

  4. pbroere het gesê op November 19, 2011

    Welkom mater. Nie gedink jy sal ook begin nie.

  5. Welkom hier, maar pasop vir die trolle!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.