Uitdaging Vrugte

April 8, 2014 in Uncategorized

2010_1023KaapAug20100377

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

Nou ja, ‘n pampoen is nou wel nie ‘n vrug nie maar hier is my bydrae.

 

 

 

 

 

6 antwoorde op Uitdaging Vrugte

  1. perdebytjie het gesê op April 8, 2014

    Heel interessant Lewies.Lyk my die captcha het sy g…pampoen gesien! 😆

  2. tina10 het gesê op April 8, 2014

    hehehehe jy het my behoorlik laat wonder Interessante foto

  3. vega het gesê op April 8, 2014

    Interessante hoek.

  4. Rina Willemse het gesê op April 9, 2014

    Ek het nou behoorlik my pampoenbril opgehad toe ek die “vrug” probeer itendifiseer het.

  5. Nou is ek lus vir pampoenkoekies

  6. pbroere het gesê op April 14, 2014

    Tegnies is ‘n pampoen ‘n vrug.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.