Gansies

Maart 9, 2014 in Uncategorized

 

Nou ja, hier probeer ek weer om ‘n foto te plaas. Weer eens is dit die sogenaamde Gansies, vissersbote wat voor anker le in Gansbaai se hawe. Sal maar sien of en hoe dit in die blog verskyn. Ek het dit op Paint kleiner gemaak, 10%. Hier gaat hy, hoop vir die beste!

 

Gansies

 

 

 

 

 

12 antwoorde op Gansies

  1. tina10 het gesê op Maart 9, 2014

    Aha Sien jy aanhouer wen! Mooi foto!

  2. vuurklip het gesê op Maart 9, 2014

    Hier is “die beste”

  3. perdebytjie het gesê op Maart 9, 2014

    Dis nou mooi.Ons is bly jy raak weer aktief hierso!

  4. maryna het gesê op Maart 9, 2014

    Dis darem nou ‘n prima foto. Jammer hulle trek net geelbek en hotnot uit op die oomblik.

  5. Jis dissie meer dieselle nie – vissersbote met radarstelle…

  6. Het jy darem ‘n lekker vars vis huistoe gevat. Dis ekstra lekker mos vir ‘n transvalie

  7. @monicahaddad Vir seker, geelstert op die kole.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.