Doodskoot

Januarie 17, 2010 in Sonder kategorie

So kort voor die runderpes is r in Namakawaland ‘n oom en antie. Hulle het kinders by dosyne. By die geboorte van die laaste een waarsku die dokter dat die antie se masjienerie nie meer so lekker is nie en dat sy bes moontlik nie nog ‘n geboorte sal oorleef nie. Die oom en antie skrik, want hulle is lief vir mekaar en wil nou nie sommer moedswillig die antie laat dood nie.

Nou slaap hulle op apart op sulke ysterkateltjies, maar die ongedurigheid broei in hulle. Een nag lê die oom wakker en hy hoor die antie se kateltjie kraak en kreun soos sy rondrol. Na ‘n rukkie is dit stil en hy kyk na haar, net om te sien dat sy hom met groot oë beloer. “Jy keek vi my,”sê hy. “Ja,”sê sy,”ek keek vi jou. ” “Nou maar hoekom keek jy vi my?” vra hy. “Ek dink” sê sy.  “Nou maar wat dink jy so innie laatnag?” vra hy. “Ek dink jy moet my maar die doodskoot kom sjee”

25 antwoorde op Doodskoot

  1. louisna het gesê op Januarie 17, 2010

    Doodskoot! Sjoe eina. Hoe lank het die oom eiehandig murgie getap?

  2. jeewiz lewies, jy grou in die argiewe, maar dit bly ontsettend snaaks!!!

  3. louisna het gesê op Januarie 17, 2010

    Monica, het jy nie ander dinge om op ‘n Sondagmiddag te doen as blog nie?

  4. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Et tu Ouboete?

  5. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Hi Monica, Ek het gedink dis net die oues van dae wat die storie sal ken!

  6. LMGA!!!

  7. Smaak my Oom is ook besig om daar êrend by die huis die geweer in te skiet …

    :-))))

  8. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Hi Dsp! Semper paratus!

  9. Dis baie snaaks!

  10. abrham het gesê op Januarie 17, 2010

    la petit mort!

  11. ai jimmel neeeeeee! dit is skreeusnaaks!

  12. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Namakwalandse humor Lou

  13. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Ja, sowaar Abrham!

  14. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Hi Trouby!

  15. pasella het gesê op Januarie 17, 2010

    Ai die onskuld van die jeug, lekker gewees. My ouers het altyd gepraat van iemand wat “expect” fok, ek was al in Matriek!

  16. Bwhaaaaaaaa!

  17. pasella het gesê op Januarie 18, 2010

    hi Murphy!

  18. pasella het gesê op Januarie 18, 2010

    Dag sê Tweeling!

  19. louisna het gesê op Januarie 18, 2010

    Sorry.

  20. pasella het gesê op Januarie 18, 2010

    hallo Tronkie, bly jy is weer op die blogs!

  21. jannel1 het gesê op Januarie 18, 2010

    Ek keek vir jou Oom Lewies!

    (Nee ek is nie skeef nie – ek hou maar net baie goed dop)

  22. pasella het gesê op Januarie 18, 2010

    hahaha Jan! Maak nou van Wolf Ska’wagter!

  23. pasella het gesê op Januarie 18, 2010

    Ek neem aan ‘n soldaat sal die doodskoot in ander omstandighede verkies!

  24. amper 2 jaar later en die een maak weer ‘n “come back”!

  25. pasella het gesê op Desember 9, 2011

    Ek het dit nie lank na ek dit geskryf het nie op e-mail gekry, ek was moerse chuffed!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.