Abel word ‘n Cheetah

Oktober 12, 2009 in Sonder kategorie

Vroeg in die Curriebekerseisoen

“Hallo Abel. Hoe gaan dit?”

“Eeh, Baas. Gaan goed Baas”

“Jis Abel, jy het ‘n mooi hemp aan!”

Abel smaail dat sy blinde oog vonkel.

“Dis mos ‘n Cheetah hemp, Abel”

“Baas?”

“Dis ‘n Cheetah hemp, die supporters van die Cheetahs dra dit”

“Baas?”

“Die Cheetahs is ‘n rugby team Abel. Hulle supporters dra die hemde, soos die Chiefs se supporters die gold and black dra. Van die ander teams is die Sharks, hulle hemde is grys en swart, dan is daar die Bulls, hulle hemde is blou.”

“Ek ken nie die rugby nie Baas. Ek ken net foot ball. Ek like die Pirates”

“Ek ken weer nie van sokker nie. Waar kry jy die hemp, Abel? Het jy hom gekoop?”

“Nee, Baas, ek kry hom by die anner baas.”

“Die hemp is nog nuut. Ek wonder hoekom gee hy dit weg.”

“Baas?”

“Ek sê die hemp is nog nuut. Hoekom gee daai baas die hemp weg?”

“Die baas sê die hemp is kak. Annerdag ek sien hy dra nou ‘n blou hemp”

19 antwoorde op Abel word ‘n Cheetah

  1. LOLOLOLOLOL!

  2. HAHAHA!!
    Og, maar dis oulik!

  3. pasella het gesê op Oktober 12, 2009

    Hallo DsP!

  4. pasella het gesê op Oktober 12, 2009

    Naan sê Juffrou Lou!

  5. pasella het gesê op Oktober 12, 2009

    Sê ek ook Flenters, so ‘n bleddie manteldraaier!

  6. pasella het gesê op Oktober 12, 2009

    Die anner baas né!

  7. Berwick het gesê op Oktober 12, 2009

    ;-)))

  8. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Ja nee Therina, hoe kan lojaliteit so min werd wees?

  9. bothajs het gesê op Oktober 13, 2009

    Soos Anha, hou ek ook die heel meeste van jou Abel stories “eeh baas”.

  10. adup het gesê op Oktober 13, 2009

    Ek sou ook liewer die hemp weggegee het voor iemand sien ek trek hom aan.

  11. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Ek stem Murphy!

  12. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Hallo Berwick!

  13. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Dankie Anha!

  14. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Thanks Minki!

  15. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Jissie Kriek, jy is reguit né! Niks g’n doekies omdraaiery nie!

  16. bloukaap het gesê op Oktober 13, 2009

    dag Lewies

  17. pasella het gesê op Oktober 13, 2009

    Welkom! welkom ou mater!

  18. Ja, my sentiment ook – die hemp! Blou is baie beter! giegiegie. Lekker gelees aan jou blog, ek sal weer ‘n draai maak, probeer nog my voete vind en geniet die ontdekkingsreis verskriklik. Ek weet nie hoekom ek lankal al probeer het om Litnet se Blogs te ondersoek nie. Dis ‘n wonderlike ontdekking, lekkerste mense.

  19. pasella het gesê op Oktober 14, 2009

    Hallo AntieDottie, en welkom op die blogs en in biezonder hier op my werf!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.