by

passwords

April 25, 2013 in Uncategorized

julle moet weet, as ek hier blog is dit ‘n goeie dag vir my, want dan het ek my password onthou en kon ek WordPress navigeer. Als is so bloemieng weggesteek!

22 antwoorde op passwords

  1. Wow, lekker om jou weer te sien!

  2. Jippie Pronk het kom inloer
    Waar is die sjampanje

    As jy vashak skreeu

  3. @palamino

    Onthou om die kommentare te modereer….anders verskyn dit nie op jou blog nie

  4. As jy hier blog, is dit ‘n goeie dag vir die agtergeblewenes ook – ons mis jou!

  5. lora2me het gesê op April 25, 2013

    Geluk – jy het die regte een onthou. Moenie wegbly nie. Skryf die ding neer, want dis tog nie jou bank-pin nie en los hom oop en bloot op jou werkstafel. Ons sal die ou wat jou wagwoord misbruik, vinnig uitvang en aan die pen laat ry, want daar is net een Pronk.

  6. vega het gesê op April 25, 2013

    Hierdie is nie blog nie. Ons sien uit na ‘n rerige blog. 🙂

  7. ek-myself het gesê op April 25, 2013

    Hoop jy is hier om te bly! Lekke om jou te sien

  8. tina10 het gesê op April 25, 2013

    Welkom tuis …

  9. Ek kan nie jou avatar uitmaak nie, sit hom groot op dat ek mooi kan sien. so klein lyk dit seer :-))

  10. Hello Palo – welkom terug!

    Ek mis jou prentjies!

    🙂

  11. Wys maar gereeld neus,dan raak jy gewoond aan hierdie werf!

  12. So kom die ou bekendes darem een-een terug. Bly om jou weer te sien, maar ek sluit by Vega aaan, dít is geen blog nie. Ek sukkel ook maar nog hier.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.