Oorskuif na WordPress
Oktober 11, 2012 in Sonder kategorie
Hallo!
Ek het nou ook maar besluit om oor te skuif na die “anderkant” toe. My litnetblog is grootliks gekrok. As ek byvoorbeeld vir exi wil lees, kom ek by so ‘n snaakse plek uit. ek kan ook gladnie spaces boodskappe lees nie.
http://grootpronk.wordpress.com/wp-admin/post.php?post=14&action=edit&message=6&postpost=v2
hierbo is die skakel na my blog. Die van julle wat wil kontak hou, moenie my spaces nie maar mail my by grootpronk@gmail.com
Kom speel saam daar, ek voel bietjie alleen en die navigasie gaan maar so sukkel, sukkel
Baie liefde
Pronk!
monicahaddad het gesê op Oktober 11, 2012
Die gevoel wat ek kry, is dat as hulle ons oorskuif sal ons baie van die navigasie probleme gespaar wees. glo ek en hoop ek en……
postatdo het gesê op Oktober 11, 2012
Hi
Perdebytjie het gesê op Oktober 11, 2012
Klink nou of ons maar moet wag totdat ons almal saam geskuif gaan word.Naomi skryf dat ons dan steeds deur LitNet sal gaan na die blogs toe.
zephur het gesê op Oktober 11, 2012
Nee man Pronk hang aan totdat ons almal oorskuif…dan sal die link probleem na ander blogs verdwyn. want die email wat ‘n mens kry wat boodskap gee dat iemand op jou blog gecomment het of gecomment het op een van jou comments verwys nog na letterdash.com. Omdat Litnet onder letterdash geval het was die link so opgestel.
Nou is letterdash nie meer nie en daarom werk die link nie. ‘n Mens kan net die link copy en die deel wat verwys na ‘Letterdash.com’ verander na ‘blogs.litnet.co.za’
TS het gesê op Oktober 11, 2012
Ek sal maar kyk of mens kan by jou uitkom as ons daar is.
Jou skakel gee ook nie vir my toegang vanuit my WP blog nie?
alleman het gesê op Oktober 11, 2012
Dit moet net http://grootpronk.wordpress.com wees, sonder al die res
I-like-silly het gesê op Oktober 11, 2012
ag neeeeeee!
endlich het gesê op Oktober 11, 2012
Hello, ek dog “grootpronk” is jy daar oorkant.
Dit is ‘n vreeslike proses ja…net so duskant moedverloor het ek besluit om nie op te hou blog nie.
endlich het gesê op Oktober 11, 2012
ek het besluit om daar oorkant te blog en dan net ‘n skakel die kant te kom plaas….dan kan wie okal sou wou weet waar om my te kry…
Madhatter het gesê op Oktober 11, 2012
Nee Pronkie. WP is nag. Kom saam ons oor. Ek stem saam met Zeppie.
HeavyHenry het gesê op Oktober 11, 2012
Ek praat net met palomino!
palamino het gesê op Oktober 12, 2012
O vrek! Dankie Alleman.
palamino het gesê op Oktober 12, 2012
Hou vas aan daai gevoel, Monica 🙂
palamino het gesê op Oktober 12, 2012
Jade! I can’t navigate to your page.
palamino het gesê op Oktober 12, 2012
Jislaaik Zepie, maar dis tegnies!