by

Hallo!

September 14, 2012 in Sonder kategorie

Ek is so bang ek kom terug en julle is almal weg en net ek is hier….

29 antwoorde op Hallo!

  1. waar jy en ons ook al gaan – bring net altyd jou eiesoortige sketse met jou saam !

  2. zephur het gesê op September 14, 2012

    ons sal jou nie alleen laat nie Pronk

  3. Die blogs wys jy is al weg, Exi! Dit voel ef ek met ‘n spook praat hierso!

  4. Dankie tog!

  5. Ek is self bang daarvoor. Gaan hulle ons kennisgee en laat weet dat ons daar is? Onder dieselfde name? Moet ons van vooraf registreer? So baie onsekerhede.

  6. Ek wonder of hulle ons volgens rangorde wegraap? Dalk los hulle die verveliges agter, dink aan my as ek agtergelaat word 😉

  7. Ek is nerens heen op pad nie… ::))

  8. Nugter alleen weet. Dis ‘n goed-bewaarde geheim

  9. ons is gladnie vervelig nie! 😛

  10. so verlig om te hoor!

  11. ek wil ook net hier bly!

  12. abrham het gesê op September 14, 2012

    wwes nie bevrees nie, ek is met jou

  13. En so gaan ons almal die vreemde, wye WP in sonder name, avatars en dalk sonder rekords. Ek weet nie eens of ons eers daar moet registreer en of ons net outomaties ‘n nuwe domein/bestaansreg d.m.v. die Litnet-WP-huwelik gaan kry nie. Moenie worrie nie, ek sal seker heel laaste uitgeboender word omdat ek tans nie elke dag tyd het om in te log nie.

  14. TS het gesê op September 14, 2012

    Groot afwagting vir die wegraping!

  15. Ek is gewoond aan Litnet. Wil nie weg nie

  16. Ek hou niks van hierdie onsekerheid nie.

    Ek wil nog een van jou kunswerke sien voor jy/ons trek, want ek weet nie of ek weer vir jou gaan raakloop nie

  17. geen mens is ‘n swaeltjie nie…

  18. avega het gesê op September 15, 2012

    Ek is clueless. As hulle my trek waar gaan ek myself kry? En as hul my argiewe verloor gaan ek nie happy wees nie, want ek het nie die tyd of knowhow hoe om al my goed te save nie.

  19. Aag toemaar – ek is nog hier!

    *kyk hoe haar lippies begin bewe*

    Toe nou, toe nou, moenie huil nie!
    Dit kon dalk erger gewees het – dit kon gesneeu het!

    🙂

  20. Hoe maak ‘n Danville spook iemand skrik?

    “Boe! – Ek se!”

  21. Ek het self netnou geskrik,want ek kon op niemand se blogs kom nie.Iets is anders.Ek kom elke keer op 24.com se webblad en dan wil hulle hê ek moet registreer.Gelukkig na ‘n gekarring het ek ‘n ander pad gevind.Wil regtig nie weg van julle klomp af nie!

  22. En toe gaan ons aan 🙂

  23. hier is ons nog!

  24. Ek voel ook so. Haat dit om in die lug rond te hang!

  25. ek voel so oor die wegraping.

  26. abrham het gesê op September 22, 2012

    word jou is bepaal deur ons teenwoordigheid!

  27. endlich het gesê op Oktober 1, 2012

    haha

  28. Hey djy kom skryf gou iets, die tyd raak min!

  29. katrina het gesê op Oktober 9, 2012

    Hey, nou’s ons hier en jy is weg! Al amper ‘n maand lank – nee jong!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.