by

Yes!

Augustus 29, 2012 in Sonder kategorie

“We danced too wild, and we sang too long, and we hugged too hard, and we kissed too sweet, and howled just as loud as we wanted to howl, because by now we were all old enough to know that what looks like crazy on an ordinary day looks a lot like love if you catch it in the moonlight.”

— Pearl Cleage


22 antwoorde op Yes!

  1. zephur het gesê op Augustus 29, 2012

    Ek laaik dit kwaai

  2. Ek kan nie die maan sien nie.

    🙂

  3. Alles onder beskerming van die derde oog 😉

  4. philvr het gesê op Augustus 29, 2012

    Jis man dis mooi,
    PvR

  5. My sentiments exactly!

  6. endlich het gesê op Augustus 29, 2012

    dis waar
    dis mooi

  7. ag jislaaik, moet ek altyd met jou sukkel…

  8. Wow, you just blew me away.

  9. Ja!

    Dit hou my op my tone…

  10. Stunning, Pronk!
    Ek is mal oor die detail – so fyntjies en perfek.

  11. lora2me het gesê op Augustus 30, 2012

    Dis lieflik en so kleurvol. Enige aktiwiteit in die maanlig lyk en is net beter. BTW dis vanaand ‘n blou maan omdat daar weer twee volmane in een maand is. Dis sal eers weer in 2015 gebeur, as ek reg onthou.

  12. Dis waar, ekt van die bloumaan vergeet!

  13. Druk en soen en …. en ‘n klein bietjie verlief wees!
    Terloops, ek sien langs die blouperd, Pronk, jy stoei graag met tierS …. klink maar na brandsiekkatjies, tierE is die lekker stoeigoed ….
    nou is my bek heel skeef van die tong tussen die tande en die kies 😉

  14. frandr het gesê op September 1, 2012

    Ai tog – daardie maanlig darem…

  15. Om in perfekte gevoel te dans met emosie en kontak voelbaar is net onbeskryflik. Bloumaan 2015 is ‘n datum wat ek nie sal vergeet nie. 🙂

  16. waaaa’s jy??

  17. Dis so mooi. Al die detail. Dit laat my dink aan ‘n peperduur vaas. Verf jy soms porselein?

  18. abrham het gesê op September 6, 2012

    en ek vat haar om haar lyfie en ek sê sy is my wyfie, sienatjie gedenk aan my …

  19. Hallo…is there anybody out there…..

  20. Hello! Just rushing around with school concerts and deadlines! Will be back shortly!

  21. Mooi

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.