by

Women who run with furry animals…

Augustus 8, 2012 in Sonder kategorie

Aan al my sielsusters wat so met die wolwe uithang, hou julself asseblief warm! Koue op die longe is ‘n ernstige saak.

In die agtergrond het ons natuurlik Pelindaba met die lugbesoedeling en so, en die hele landskap is vol hartjies want ek is vreeslik verlief en schmaltzy!

22 antwoorde op Women who run with furry animals…

  1. Koue stert, warm longe

  2. philvr het gesê op Augustus 8, 2012

    More, ek het n bietjie deur jou blog gelees.
    Moet se dis iets anders.
    Maar ek hou daar van.
    Mooi loop,
    PvR

  3. TS het gesê op Augustus 8, 2012

    lekker… ‘n volgeronde vrou … moet sê ek stem saam oor die koue stert!

  4. Pelindaba lui ‘n klokkie…..***

  5. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Daars bokkies daar wat gloei in die donker ;D

    Ek sit altyd Pelindaba iewers in. In sy boek “Lem” beskryf Piet Haasbroek Pelindaba hier buite Pretoria op ‘n manier wat my nog altyd geprikkel het. Van toe af is dit in my psige ingegrafeer en pop dit gereeld in my tekeninge uit.

  6. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Dankie, Groot Marico

  7. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Darem sit sy op ‘n stoeltjie en nie op die gras nie!

  8. Hou van haar stoeltjie meer. Daai handjies wat so afhang sal my kielie. Mooi bly. Dis bleddie koud.

  9. Jakkals prys sy eie stert ???

  10. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Cool 😀

  11. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Die handjies is ‘n bedekte seen 🙂

  12. Ek kan doen met so ‘n pelsie 😉

    Ek hou van die hartjies

  13. lora2me het gesê op Augustus 8, 2012

    Liefde kan tot besoedeling en die koue oorwin … met ‘n ou jakkalspelsie om die nek, ook, natuurlik. Teken vir ons bietjie daardie man wat jou voete so onder jou uitgeslaan het, toe.

  14. Ek het baie daar rondgery en gedraf in die verlede….die hele perseel en omliggende omgewing is nog vars in my dinkie. 🙂

  15. Met tien jaar se bestraling daar, is ek een van hulle 🙂

  16. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    hehe

  17. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    My ma het nou die dag haar jakkalsie vir die kinders gewys, en kon die kleintjie al gillende daarmee in die huis rondjaag tot ek gese het STOP! Ek onthou daardie jakkalsies en toe hulle die INding was. Dis natuurlik vandag baie taboo. Ek is bly jou horisonne is met liefde besprinkel…

  18. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Josfien ek het ook so ‘n jakkalspels ge-erf by ‘n stylvolle voorsaat. Toe raak my skotse terrier op hom verlief, byt sy pote af en sleep hom die hele huis vol…

  19. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Hy sit nie lank genoeg stil dat ek hom kan teken nie, Lora 🙂

  20. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Gloei jy ook in die donker 😉

  21. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    dis ‘n jammerte, maar wat anders sou jy tog daarmee kon doen, behalwe drapeer iewers anders as jou skouers

  22. Dit het al gebeur…

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.