by

A short conversation with a folksinger

Augustus 8, 2012 in Sonder kategorie

Ek kry vandag net heeltemal te koud om rerig ernstige werk te doen. So, I am farting around with folksingers. Die liefde van my lewe is mal oor Leonard Cohen en ek het ook weer begin om na die ou kerel met sy skitterende lirieke te luister. En ‘n klomp goed in die song “who by fire” raakgehoor wat te heerlik op my kreatiwe werk invoed.

So, die ene se titel is: Who by fire. (Die vuurhoutjie is ‘n dead give away, ne?)

Dis eintlik net die voorskets die wat ek toe sommer gou op die rekenaar ingekleur het. Ek sal later ‘n properse painting daarvan maak.

Geniet julle Vrouedag

9 antwoorde op A short conversation with a folksinger

  1. Wortel voor die neus???

  2. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Voor in die wapad…

  3. Lyk my jou liefde en my liefde het iets in gemeen met hulle liefde vir Leonard Cohen.

    Sy lirieke en musiek is genoeg om die muse in enige iemand wakker te maak….

    Lekker vroue dag vir jou ook, vrou van formaat 🙂

  4. endlich het gesê op Augustus 8, 2012

    Ai , enige iemand wat ‘n leonard cohen fan is kan jy maar vertrou!
    “And who by fire? Who by water? Who in the sunshine? Who in the night time? Who by high ordeal? Who by common trial?”….en die deuntjie draai in my kop. Geniet jou dag more.
    Ek hoefie te werkie!!!!

  5. I love it!!! brilliant !!!

  6. Carol460 het gesê op Augustus 8, 2012

    Ek hou ook van Cohen se musiek

  7. Hmmm…

    Snaaks.

    Ek het nog nooit daaraan gedink om Bra straps as leisels te gebruik nie…

  8. Jy is darem bleddie goed met jou kuns! verwonder my elke keer. Tx.

  9. Twaksak het gesê op Augustus 19, 2012

    Mooi. En laat mens weer dink.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.