by

Heilige Koeie

Augustus 2, 2012 in Sonder kategorie

Ag ek wil net hierdie asemrowende image met julle deel. Veral met Jade.

Daars vir my net iets so promordiaal en sterk aan hierdie foto. Dit dui op die sterk, oerband tussen die mens en sy domesticated diere. en die bees is so vreemd met die enorme horings. Amper insekagtig. Dis vir my wonderlik om myself in te dink dat iewers op hierdie planeet daar mense en diere is wat so besonders mooi is, sommer net…. sonder enige opgesmuktheid. Statueske wesens met ‘n inherente aardse skoonheid.

Dis vir my heilig, roerend mooi!….

(Orraait, ek weet daais nie ‘n koei nie…dit het net gepas geklink)

32 antwoorde op Heilige Koeie

  1. Wat ek nou dadelik soos in onmiddelik wil weet is, wie het die insig gehad om daardie image te skep

  2. TS het gesê op Augustus 2, 2012

    Ja dis vir my ook ontroerend mooi… die kleur doen vir my die ding

  3. postatdo het gesê op Augustus 2, 2012

    Absolutely gorgeous, thank you so much for sharing. It is such a primitive trust relationship, exactly how it should be, I love it.

  4. endlich het gesê op Augustus 2, 2012

    Dit is sowaar besonders – die beligting laat dit goddelik lyk

  5. 100% vir die fotograaf!

  6. lora2me het gesê op Augustus 2, 2012

    Dis ongelooflik, asemrowend, mooi … amper te mooi om waar te wees. Ek sal enige tyd so ‘n foto laat vergroot en iewers ophang. Beautiful, ook koninklik – dis omdat dit alles presies is soos dit gemaak is. “Onopgesmuktheid” is die regte woord.

  7. CBL1979 het gesê op Augustus 2, 2012

    Sjoe, fantastiese foto!

  8. zephur het gesê op Augustus 2, 2012

    Wel ok dis nie ‘n koei nie maar daai bul hou seker kwaai van die koeie

  9. pasella het gesê op Augustus 2, 2012

    Mistiek.

  10. Neander het gesê op Augustus 2, 2012

    Dit is ‘n Boran koei.

  11. Amazing foto.

  12. dis fantasties. Wie het die foto geneem?

  13. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    Weetjy, dis nou interessant! My “gevoel” oor die bees was dat dit ‘n koei was. Vandaar my opskrif. Maar my kop seg toe vir my “no ways, nie met daai horings” Toe kyk ek nou mooi, maar ek kan toe nou nie evidence kry dat dit ‘n koei is nie. Dit wys jou net ne? Mens moet jou intuisie vertrou 🙂

  14. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    Dis van ‘n facebookblad met die naam Photobox. Ongelukkig is daar, soos met pinterest, geen credits by nie. Ek sal bitter graag nog van die fotograaf se werk wou sien.

  15. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    afrika se stof is pienk!

  16. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    Daardie horing wat so rooi gloei…

  17. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    Ek sou ook graag ‘n vergoting hiervan wou he

  18. palamino het gesê op Augustus 3, 2012

    Dis van ‘n facebookblad met die naam Photobox. Ongelukkig is daar, soos met pinterest, geen credits by nie. Bietjie frustrerend) Ek sal bitter graag nog van die fotograaf se werk wou sien. Ek dink mens kan ‘n picture search doen, ek weet net nie mooi hoe

  19. Neander het gesê op Augustus 3, 2012

    Die koei se skof is klein en sy lyk makkerig so tussen die ander.
    Google Boran dan sien jy.

  20. endlich het gesê op Augustus 3, 2012

    genoeg om my weer na die kwas te laat gryp!

  21. Ek het baie sulkes in Kenia en Tanzania gesien…te mooi vir woorde en uiters gehard.

  22. nie almal met ‘n groot horing is ‘n bul nie …..

  23. frandr het gesê op Augustus 3, 2012

    Sjoe, dit is regtig aangrypend mooi! Jou beskrywing ook…

  24. Hoe weet mens dis nie ‘n koei nie? – ek kan nie sien nie!

  25. edboon het gesê op Augustus 6, 2012

    Dames. Dit kan ‘n bul of ‘n koei wees, en die ras is Ankole. Heet uit Uganda. Cyril Ramaphosa het ‘n klomp hier (in ZA), hy’s die enigste ou. Bitter mooi foto.

  26. palamino het gesê op Augustus 7, 2012

    Thanks so much for this!

  27. palamino het gesê op Augustus 8, 2012

    Osho news nogal! Thanks for this. Stunning. Now I’ve got my map open, checking out the sudan and everything. These people are beautiful. This guy describes them in the way that I wanted to… very eloquently, yes!

    My favourite, most beautiful, statuesque group of people in Africa, however remains the Ovahimba of Namibia. But they all have such a close bond with their animals.

    Thanks for all your trouble!

  28. Prag foto!!

  29. Die tipe beeste en ook daardie lig en stof lug bestaan werklik. Winter maande is daar baie sulke tipe tonele hier in die afgelee dele van Sentraal Afrika.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.