by

Ek weet boggerol van Rugby…

Julie 30, 2012 in Sonder kategorie

Maar ek dink die Stormers moet dalk hier kom werf.

Ek is toevallig die Voorsitter…

Ek sukkel om te verstaan hoekom dit nie die mees aanskoulikste spektatorsport op die planeet is nie…. en hoekom daar nie groot bedrae geld hier ingepomp word nie. Orraait ingestoot word nie… ag julle weet wat ek bedoel.

17 antwoorde op Ek weet boggerol van Rugby…

  1. TS het gesê op Julie 30, 2012

    Hoe het die helde geval…sug!

  2. louisna het gesê op Julie 30, 2012

    Shame, Stormers het 10 jaar laas ‘n beker vasgehou. Dalk nie ‘n slegte idee van jou nie.

  3. lora2me het gesê op Julie 30, 2012

    Ek het ‘n sagte plek in my hart vir die Stormers, maar, ai, tog, ek was lus om gister met ‘n haaivin op my rug in die supermark rond te loop. 😉 Die Stormers sal goed vaar in die modderstoeivereniging, want hulle is mos gewoond aan baie nat toestande.

  4. Lyk my die modderdames ken van pomp en stoot

  5. vuurklip het gesê op Julie 30, 2012

    Beklee Modderkoekeie ook ‘n po*sisie? Indien wel, watter een – of is haar skuilnaam bloot(!) lippe(!)taal?

  6. vuurklip het gesê op Julie 30, 2012

    Beklee Modderkoekeie ook ‘n po*sisie? Indien wel, watter een – of is haar skuilnaam bloot(!) lippe(!)taal?

  7. loudavisi het gesê op Julie 30, 2012

    Wel…kug…geluk met jou voorsitterskap!
    😀

  8. postatdo het gesê op Julie 30, 2012

    You may not know anything about rugby but you have a good grasp on entertainment 🙂

  9. Carol460 het gesê op Julie 30, 2012

    Bwaahaahaaa ! Ek kon môre vir ‘n oudisie !

  10. shlwanjan het gesê op Julie 30, 2012

    haha ek het nou net ‘n grappie gehoor: ‘hoe wil ‘n stormer NIE na hierdie naweek gegroet word nie?’
    so: “Haai!”

  11. frandr het gesê op Julie 30, 2012

    Fluister: daar’s ‘n spelfout…Moenie plakkate druk voor jy dit reggemaak het nie ;0)

  12. zephur het gesê op Julie 31, 2012

    LOL

  13. palamino het gesê op Julie 31, 2012

    😀 ag ek gaan nou maar my pakslae vat soos ‘n man.

  14. endlich het gesê op Julie 31, 2012

    Ja, dis ‘n goeie ene!!

  15. endlich het gesê op Julie 31, 2012

    Ek het nie die game gesien nie, was dit ‘n modderstoeiery? Moddergooiery?
    ek maak tuin as ek grond onder my naels wil he, dankie…

  16. abrham het gesê op Augustus 1, 2012

    is geld al wat ingepomp kan word!!!

  17. Bwhaahaha!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.