by

Bzzzzzz… nog bye

Julie 25, 2012 in Sonder kategorie

Nog een van daai interessante sepedistories wat ek moes illustreer. Teks in sepedi, kunswerkbrief in engels. Geen idee wat hier aangaan, maar dit lyk fascinating! (ek gaan nog reel vir vertaling)

Nou dat ek dit so kyk, reken ek daar moet nog bye bykom…bietjie lig op die bye hier

13 antwoorde op Bzzzzzz… nog bye

  1. TS het gesê op Julie 25, 2012

    Ek is ook nuuskierig

  2. hysmal het gesê op Julie 25, 2012

    laat my onthou van die film “Candyman”

  3. CBL1979 het gesê op Julie 25, 2012

    Ja! Jy is reg. 🙂

  4. palamino het gesê op Julie 25, 2012

    Ag sies vir julle, nou weet ek niks daarvan.

  5. postatdo het gesê op Julie 25, 2012

    Neither do I, I guess we will have to google it.

  6. hysmal het gesê op Julie 25, 2012

    yes, the film is based on a urban legend. actually sort of a sad love story

  7. Miskien moet die bye ‘n sambreel of iets maak, na alles, as die bye gaan, gaan ons ook, so ironies genoeg is hulle ons behoeders….

  8. Dink ek nou aan Des and Dawn Lindbergh se Die gezoem van die Bye, wat gklo dit as jy wil op ‘n stadium van die luggolwe verban was.

  9. Carol460 het gesê op Julie 26, 2012

    Genarre, maar die man spoeg vir jou baie bye !

  10. HeavyHenry het gesê op Julie 28, 2012

    Is daai ‘n hoepoe, of iets anders?

  11. riem_mamba het gesê op Julie 28, 2012

    Dit lyk na ‘n interessante storie!

  12. zephur het gesê op Julie 28, 2012

    The Green Mile…ok maar daai was vlieë

    Die heuning in die korf van die mens

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.