by

Vir Henry. Die Koraalboom

Julie 24, 2012 in Sonder kategorie

Hierdie rooi blomme is die koraalboom se blomme.

13 antwoorde op Vir Henry. Die Koraalboom

  1. endlich het gesê op Julie 24, 2012

    Pragtig, kyk hoe mooi lyk dit teen die pers!

  2. palamino het gesê op Julie 24, 2012

    Pers en rooi is my gunstelingkombinasie

  3. endlich het gesê op Julie 24, 2012

    hou daarvan
    myne pienk en oranje, maar meestal te chicken om dit so te dra. Die ma het eenkeer haar wenkbroue gelig…hehe

  4. postatdo het gesê op Julie 24, 2012

    Gorgeous!!!!! (I am not ignoring you, I am still thinking about your question re Gorillas)

  5. palamino het gesê op Julie 24, 2012

    Pienk en oranje is heerlik ja. Kry vir jou ‘n pienk en oranje scarf.

  6. palamino het gesê op Julie 24, 2012

    🙂

  7. endlich het gesê op Julie 24, 2012

    Goeie idee, dan hoef ek nie soos ‘n partytjiekoek te lyk nie 😉

  8. sirpsa het gesê op Julie 24, 2012

    Of rooi en groen soos frida kahlo se trourok. Mal oor die kombinasie.

  9. palamino het gesê op Julie 24, 2012

    Ja, die lekker ding van groen, dis soos foilage – in die natuur nou – alles gaan eintlik by groen. En mens kry die mees fabelagtige groene in die spektrum ook, natuurlik. My gunstelinge is die grysgroen plakkieblare met die pienk “tinge” op die rantjies (ek sit hulle altyd in my paintings. Verf hulle oor en oor, kannie genoeg van hulle kry); en chartreuse – dis so mal lemmetjie

  10. endlich het gesê op Julie 24, 2012

    speel met kleure – lekker

  11. avega het gesê op Julie 24, 2012

    Pragtig. Gelukkig het hy ‘n mooi nuwe naam gekry. Kafferboom was nie meer geskik nie 🙂

  12. HeavyHenry het gesê op Julie 25, 2012

    *grin*

    Thanks! Nou ken ek ook ‘n kafferboom se nuwe naam.

  13. riem_mamba het gesê op Julie 28, 2012

    Nog ‘n rede waarom Afrika rooi en mooi is

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.