by

Kwaak!

Julie 23, 2012 in Sonder kategorie

Die winterson kabbel kleure los

Uit ‘n bontvlerkspreeu se veredos

(ek dink die poetry muse is effe verward)

Dit moet nou lente word.

11 antwoorde op Kwaak!

  1. Ek sal ook hou van lente nou, om die waarheid te sê ek sal hou van heel jaar lente..

  2. Modigliani het gesê op Julie 23, 2012

    Ek is ook nou oor die winter.
    Regtig.

  3. HeavyHenry het gesê op Julie 23, 2012

    Die moerbeie is al besig.

  4. als wat so dood lyk klim in mens se siel in!!

  5. palamino het gesê op Julie 23, 2012

    Die jasmyn ook

  6. palamino het gesê op Julie 23, 2012

    en die koraalbome

  7. endlich het gesê op Julie 23, 2012

    ek hou daarvan, maar dog daar sou ‘n pragtige illustrasie by wees!

  8. Ag tog. Laat die winter asb verby wees as dit jou nou ook laat dig.

  9. palamino het gesê op Julie 23, 2012

    Nie ‘n clue waar dit vandaan kom nie. Verdomp aansteeklk (ek het darem sterretjies gekry by ene CM…)

  10. HeavyHenry het gesê op Julie 23, 2012

    Wat is ‘n koraal boom?

  11. Mooi woord keuse en ‘n pragtige prentjie!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.