by

Zzzzzzzzzz

Julie 17, 2012 in Sonder kategorie

Z stands for

Zombie Zapping a Zebra

Ek like my zombie se hemp… o, en ek het my ingehou en die Zol uitgelaat.

13 antwoorde op Zzzzzzzzzz

  1. CBL1979 het gesê op Julie 17, 2012

    😉

  2. HeavyHenry het gesê op Julie 17, 2012

    🙂

  3. lines het gesê op Julie 17, 2012

    Excellent! Thats one zapped zebra, oh yes!

  4. benvanbruggen het gesê op Julie 17, 2012

    Pienk blommetjies op die Bulle se blou truie ?
    Nie dat hulle zombies is nie .

  5. hysmal het gesê op Julie 17, 2012

    cool!

  6. lora2me het gesê op Julie 17, 2012

    Ag, jinnetjie, jou kunswerk maak my dag… elke keer. Dis baie oulik. A Zillion thank-yous, for all the Zany Zoo pics, Pronk!

  7. endlich het gesê op Julie 17, 2012

    lyk of die zombie terug gezap word – daai zombie maak my bang….
    goed vir jou oor die zol….hehe

  8. loudavisi het gesê op Julie 17, 2012

    Ek hoop nie mis iewers een van jou alfabet nie!
    Dis stunning.

  9. I-like-silly het gesê op Julie 18, 2012

    mal oor jou alfabet!!!

  10. riem_mamba het gesê op Julie 19, 2012

    Ek sou die slimste kind gewees het in Gr 1 met so ‘n alfabet!

  11. Carol460 het gesê op Julie 19, 2012

    Jy moes die zol bygesit het. He – he !

  12. shlwanjan het gesê op Julie 21, 2012

    dis een scary zombie daai…hy herrinner my aan iemand wat ek al soms op die nuus gesien het, dink ek…

  13. frandr het gesê op Julie 21, 2012

    Jy moet groot, groot asseblief vir ons vertel waar ons hierdie alfabet in die hande kan kry!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.