by

Truly Seffrican ABC

Julie 12, 2012 in Sonder kategorie

T stands for…

A Tiger wearing Takkies selling Tik  from a Teapot to a Toppie in a Taxi…

26 antwoorde op Truly Seffrican ABC

  1. sirpsa het gesê op Julie 12, 2012

    Hahaha!

  2. Carol460 het gesê op Julie 12, 2012

    Whaahaahaa ! Wêna ! Jy’s oulik !

  3. Ek-Myself het gesê op Julie 12, 2012

    Bawhaaaa!!!! Oorspronklik VERby!

  4. Daar is nie tiers in Afrika nie.

  5. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    Behalwe as jy tik vat…

    En buitendien is daar wel! Ek het bewyse 😀

  6. jys goed!!!

  7. Twaksak het gesê op Julie 12, 2012

    Hehe!

  8. Twaksak het gesê op Julie 12, 2012

    En Tigers don’t cry…

  9. PW Botha het eenkeer oor die TRC gesê dat hulle versigtig moet wees dat hulle nie die tier in die Afrikaner wakker maak nie. Toe sê Max du Preez vir hom – maar Mnr. Botha daar is nie tiere in Afrika nie. Toe sê PW ja Max maar as daar was sou jy nie een van hulle gewees het nie. Nie te bad comeback van die ou krokodil nie.

  10. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    haha, cool ja

  11. postatdo het gesê op Julie 12, 2012

    I am not sure why but I have a feeling that the Education Dept is not going to like this one…tiktiktiktik…Great design.

  12. loudavisi het gesê op Julie 12, 2012

    My thoughts exactly!

  13. endlich het gesê op Julie 12, 2012

    Jy’s vinnig met die seffrican alfabet
    Onthou “F” staan vir F-lone
    Dalk hou die onderwysdept nie daarvan nie, maar die kinders sal dit wel verstaan….

  14. lines het gesê op Julie 12, 2012

    Love daai tier!
    (Hou van die angle van die teepot ;-))

  15. HeavyHenry het gesê op Julie 12, 2012

    Tik issie goed vir kinders nie…

    Miskien moet hy maar tee verkoop!

  16. Madhatter het gesê op Julie 12, 2012

    T=Talentvol!

  17. riem_mamba het gesê op Julie 13, 2012

    Dit trek aandag! Eg Saffrican!! 110%!!!

  18. avega het gesê op Julie 13, 2012

    ‘n Tier met Tieties wat Tik verkoop uit ‘n Teepot aan ‘n Toppie in ‘n Taxi ?

  19. palamino het gesê op Julie 13, 2012

    Genade, kyk nou net! Die tieties was heeltemal subliminal 😀 Well spotted!

  20. palamino het gesê op Julie 13, 2012

    Jy sal vir ons moet verduidelik van f-lone…

  21. palamino het gesê op Julie 13, 2012

    Ag, its just me taking liberties 🙂 It has to be done in record time, so I am getting tired and as I get tired, the delinquent illustrator is taking over

    A Blood sucking Bat, attacking a baby in a blue bib 🙂

    A Zol smoking Zombie, Zapping a Zebra (maybe i should do my own, stick the client)

  22. lora2me het gesê op Julie 13, 2012

    Totally terrific traffic-stopping tiger painted by a terribly talented (non-beige)artist.

  23. postatdo het gesê op Julie 14, 2012

    Zapping????

    You are very talented, I hope it works out for you.

  24. Toothless….

  25. endlich het gesê op Julie 16, 2012

    hehe
    Dis maar ‘n spottery met die “capies” wat een dag in die klas moes woorde spel met “f”. Toe het klein gammat gese “f”-lone en nie “athlone” nie, met daardie lekker plat kaapse aksent

  26. lines het gesê op Julie 16, 2012

    Tantric Tiger!
    😉

    PS … ek het jou weer ge “tag” by my bloggie

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.