by

Binnepret met die alfabet

Julie 12, 2012 in Sonder kategorie

P stands for…

A Pig in Purple Penguin Pyjamas, Playing the Piano to a Pot Plant

Genade! Ek sien nou eers hoe manic lyk die penguins… penguin zombies…

19 antwoorde op Binnepret met die alfabet

  1. CBL1979 het gesê op Julie 12, 2012

    Oulik!

  2. lines het gesê op Julie 12, 2012

    Nice een!!

  3. Jy is vrek oulik ! Ek lief hierdie een !

  4. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    Kyk hoe lyk my piano se perspektief. Dit suig… skeef en krom, ah, well…

  5. HeavyHenry het gesê op Julie 12, 2012

    Nice!

    Jis dis jammer ek ken niemand met klein kinders vir wie ek die boek kan koop sodat ek hom kan lees nie…

    Ek wag virrie geskokte Yak on a Yacht wat se^ Yikes!

  6. HeavyHenry het gesê op Julie 12, 2012

    Hei – dis JOU universe – jy kan met hom maak wat jy wil…

  7. abrham het gesê op Julie 12, 2012

    georgie porgie pudding and pie
    kiss the girls and make them cry
    when the boys come out to play
    georgie porgie runs away

  8. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    ha!

  9. TS het gesê op Julie 12, 2012

    Sjoe dis ‘n grênd kavier met 6 pedale!!!

  10. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    My Yak gaan yoga doen en yo-yo speel op die yacht

  11. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    uhm…

  12. P ronk P lak P ragtig

  13. sirpsa het gesê op Julie 12, 2012

    Rêrig oulik gedoen.

  14. Carol460 het gesê op Julie 12, 2012

    Zombie penguins of te not, ek wil ook sulke purple pajamas hê !!! Jou kreatiwiteit is ‘n treat !

  15. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    Hehe! Cool

  16. palamino het gesê op Julie 12, 2012

    Ek moet se die pyjamas werk goed!

  17. jy het tot onthou om varkie se stert te laat uithang!!!

  18. HeavyHenry het gesê op Julie 12, 2012

    Yikes!

    🙂

  19. riem_mamba het gesê op Julie 13, 2012

    Ek moet so ‘n PJ pakkie kry….ek moet eenvoudig net.

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.