by

Die Alfabet…

Julie 11, 2012 in Sonder kategorie

Ek is op die oomblik besig met ‘n alfabetkaart vir die grondslagfase. Ek gaan nie streng alfabeties nie, maar spring rond tussen die letters soos die muse my bespring….

So hier is die letter M….

Wat staan vir Meerkat met ‘n Masemoerse beker Moerkoffie in die Maanlig 🙂

16 antwoorde op Die Alfabet…

  1. I-like-silly het gesê op Julie 11, 2012

    daai moerse beker koffie klink vir my reg!!!

  2. monicahaddad het gesê op Julie 11, 2012

    …besig om te mediteer oor die moontlikehede van meerkat wees.

  3. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    Meerkaaie is meester-mediteerders 😀

  4. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    jip, sit skop in mens se dag!

  5. loudavisi het gesê op Julie 11, 2012

    Ek wonder nou wat jy met die “J” gaan maak – dalk jakkals (?)
    ; )

  6. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    A jellyfish and a jackal, sitting on a jetty, eating jelly beans from a jar…

  7. HeavyHenry het gesê op Julie 11, 2012

    Ooh cool – werk jy aan ‘n abc boek?

  8. Loergaatjie het gesê op Julie 11, 2012

    Sjoe, ek is skoon jaloers op jou kreatiwiteit ! 🙂

  9. lines het gesê op Julie 11, 2012

    Daai ou lyk baie tevrede met so-a-moerse mug! Ek sou ook!
    PS: Ek het jou by name genoem op my “aktiewe” blog 🙂
    Kom gee bietjie artistically pure inputs. Jy mag ook comment op die statue!

  10. loudavisi het gesê op Julie 11, 2012

    Ag, dis oulik!
    (Pst: Ek het meer in die lyn van ‘n trol gedink, is you get my drift!)

  11. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    aaah! Miskien doen ek vir jou iets 🙂

  12. endlich het gesê op Julie 11, 2012

    dis pragtig, pronk! wens ek was weer graad 1

  13. postatdo het gesê op Julie 11, 2012

    Aaahhh beautiful Meerkat

  14. lora2me het gesê op Julie 11, 2012

    Ag, ek sal een van jou (natuurlik, getekende) alfabetkaarte wil koop vir my kleinkinders wat ek nog nie het nie. Al is my “ou” kinders nog nie eens in sulke “mamma-pappa-verhoudings” nie. 😉

  15. Berwick het gesê op Julie 11, 2012

    Nice.

  16. riem_mamba het gesê op Julie 13, 2012

    Koffie in die maanlig is baie doenlik! Nice!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.