by

Bloggerol…

Julie 10, 2012 in Sonder kategorie

Ag ek het nie op die oomblik iets om te se nie. Ek werk my malle maai af aan ‘n alphabet chart wat die 20e klaar moet wees, so ek is bietjie skaars. Behalwe dat ek altyd tyd het om kak aan te jaag. En te koechiekoe. Laasweek het ek gekoechiekoe, die week werk ek.

Hier is ‘n kiekie vir almal wat wou weet hoe lyk die silwer hairs…

Dis geneem net voor ek laas Dinsdag die Magaliesberge uit is. Ek is hier besig om my haaipolfaais te verruil vir ‘n paar dienlike tekkies. Want, goed soos ek is, kan ek nie die berg met hoe hakke uit nie. Ek het ‘n vriendin wat dit wel kan doen. Ek het eindelose bewondering vir haar…

Bo op die berg het ons die unreal moment gehad toe ‘n Helikopter byna op ooghoogte by ons verby is. Dis nogals ‘n thrill, moet ek se.

20 antwoorde op Bloggerol…

  1. mal oor jou “silver”!

  2. CBL1979 het gesê op Julie 10, 2012

    Mal oor die hare! 🙂

  3. pienkvolla het gesê op Julie 10, 2012

    Ek like jou silver kwaai! Stunning.

  4. Carol460 het gesê op Julie 10, 2012

    Nice ! I like ! Nou wil ek graag jou alphabet chart sien as ek mag ! XX

  5. palamino het gesê op Julie 10, 2012

    Ek werk aan G is for a Goat with Goggles op die oomblik…

  6. Carol460 het gesê op Julie 10, 2012

    Dit klink vrek oulik. Ek sal bitter graag jou eindproduk wil sien. Vir wie maak jy dit ?

  7. palamino het gesê op Julie 10, 2012

    Vir n uitgewer-klient vir voorlegging by onderwysdepartement

  8. Carol460 het gesê op Julie 10, 2012

    Ok dan sal ons dit seker binnekort onder oë hê. Ek sien uit daarna ! XX

  9. HeavyHenry het gesê op Julie 10, 2012

    Daai lughaaie is nice as hulle so laag vlieg.

  10. shlwanjan het gesê op Julie 10, 2012

    aitsa! Ja, daar is nie baie mense wat met haaipolfaais kan bergklim nie, en ook nie baie mense wat kan wegkom met sulke silver hairs nie. Jy kan! Dis pragtig.

  11. jr_ewing het gesê op Julie 10, 2012

    hot stuff

  12. bloukaap het gesê op Julie 11, 2012

    daar is iets insane van die foto oppie bench ……… ek probeer imagine hoe dit in black & white sou lyk. maaar iets van dit, is vokkin insane

  13. postatdo het gesê op Julie 11, 2012

    Great look, suits you, but you are very attractive, you can carry anything off.

  14. krokowaan het gesê op Julie 11, 2012

    hoe lyk jy in haaipolfaais??

    ek is ‘n silver blonde

  15. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    ek lyk nes ek daar lyk, net met haaipolfaais aan 🙂

    Ek hou van silwerblondes

  16. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    Uhm, dankie Pruimtwak… dink ek 😀

  17. palamino het gesê op Julie 11, 2012

    Thanks!

  18. riem_mamba het gesê op Julie 13, 2012

    Dankie dit was fantasties!

  19. palamino het gesê op Julie 13, 2012

    Wanneer kom jy weer? 😀

  20. So gou moontlik!!:)

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.