by

Oor Koekies wat kak maak. (Vir Josphien)

Mei 24, 2012 in Sonder kategorie

Gister lekker gesels met Josphien oor bogenoemde. Toe dink ek gisteraand aan “The great wall of Vagina” waarna julle hier kan gaan kyk.

Die kunstenaar is weliswaar “n…wag daarvoor…

MAN!

Maar ek huldig hom vir die feit dat hy so ‘n tema gekies het en wat hy daarmee doen.

Dis nogals awe-inspiring en ek sal dit graag in real life wil sien

12 antwoorde op Oor Koekies wat kak maak. (Vir Josphien)

  1. palamino het gesê op Mei 24, 2012

    Hehehe!

  2. Modigliani het gesê op Mei 24, 2012

    Sjoe, ek het nou gaan loer.
    Ek hou van hoe hy sê “I worked with women, not vaginas”.
    Dat hy besef daar is ‘n mens agter sy casts is vir my cool.

  3. abrham het gesê op Mei 24, 2012

    as mens die ou se kop met ‘n byl oopkap wonder wat sal op sy brein wees, ek dink om die gips afbeeldings van al die verskillende vaginas te maak moes oog verblindend gewees het. sy uitstalling gee ‘windowshopping’ ‘n nuwe betekenis!

  4. Madhatter het gesê op Mei 24, 2012

    Na 5 jaar van dit dink en doen gaan ek gatvol wees.:)

  5. shlwanjan het gesê op Mei 24, 2012

    Darem is ek seker die man het ten minste uuuuure se werksbevrediging gehad. (Lees in die lig van my vorige kommentaar op jou fb inskrywing…)

  6. HeavyHenry het gesê op Mei 24, 2012

    Die muur is lekker – baie variasie!

    Het jy die vajazzle skakel daar gekyk?

  7. HeavyHenry het gesê op Mei 24, 2012

    Hei, jy’s ‘n modderkoekie, nie ‘n kakkoekie nie!

    🙂

  8. endlich het gesê op Mei 24, 2012

    WOW!
    dit is nou vir my kuns. ek dink tog die mense wat die werk gecommission het was teleurgesteld dat dit totaal gestroop is van erotika.
    Die feit dat hy melding maak daarvan dat die wit gips as’t ware sekere verskille en tendense masker, maak my nogal nuuskierig.
    Ek het al baie gesien, vanwee my werk. Maar dan kyk mens nie rerig nie.
    En dan, kan mense nie maar ophou om na die uitwendige skaamdele te verwys as vagina nie. Die vagina is inwendig en dis nie wat mens sien nie! net soos die asbakkie.
    http://www.skysolutions.co.za/kaolin/biography.html

    vandag kry ek ook nie weer die prentjie nie…
    maar die is anders

  9. endlich het gesê op Mei 24, 2012

    eks net baie bekommerd oor daai ene met die vratte…
    hoop sy het hulp gekry

  10. avega het gesê op Mei 24, 2012

    Nicola Deane, ‘n SA kunstenares het so 10 jaar gelede dit ook gedoen met haar eie vrouedele. In die openbaar in Durban in ‘n kunsgalery. Daar was nogal ‘n groot geskal oor haar onbetaamlikheid 🙂

  11. avega het gesê op Mei 24, 2012

    Boobs is vir my mooier 🙂

  12. endlich het gesê op Mei 24, 2012

    ek kan net imagine al wil ek nie.
    ek dink aan my eerste diy wax
    never again!!!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.