by

Fallus…

Mei 23, 2012 in Sonder kategorie

Ek is nou so hartlik siek, sat en gatvol vir pricks, piele en peesters!

Hoekom veroorsaak ‘n koekie nooit soveel kak nie?

20 antwoorde op Fallus…

  1. Vetjan het gesê op Mei 23, 2012

    As daar nie brood is nie moet die mense koek eet.

  2. abrham het gesê op Mei 23, 2012

    wys my die mistiek van ‘n voël en ek wys jou ‘n eerbare politikus. soos wat die taalmonument en voortrekker monument falliese heilige koeie vir die vorige heersers was – so is die volk ontsteld oor ‘n leier se pap stingel. viagra kan dit is ‘n bemarkingsgeleentheid aangryp en durex ook! imagine – ‘n stokstywe zuma met ‘n durex aan!!!
    dit sal die hiv campaign die boost van ‘n leeftyd gee.

  3. abrham het gesê op Mei 23, 2012

    en aanhoudend, koek is nie vullend nie

  4. vuurklip het gesê op Mei 23, 2012

    Want sy is minder sigbaar en weggesteek(!) agter ‘n pelsie.

  5. palamino het gesê op Mei 23, 2012

    Eschjoooze mhuy! I beg to differ!

  6. Vetjan het gesê op Mei 23, 2012

    maar dit smaak so lekker

  7. zephur het gesê op Mei 23, 2012

    Dis van koek dat Oom Zuma se spear ontbloot is

  8. I-like-silly het gesê op Mei 23, 2012

    ek wonder nog waar die “rasistiese” deel inkom….???

  9. Modigliani het gesê op Mei 23, 2012

    Want koekie soekie kakkie?

  10. monicahaddad het gesê op Mei 23, 2012

    Want dis nie so maklik om te teken nie…..

  11. endlich het gesê op Mei 23, 2012

    Hang van die konteks (pun intended) van die koekie af.
    My kommentaar vir jou geblog – wetie hoe om dit op te link nie.

  12. sirpsa het gesê op Mei 23, 2012

    Want dit speel gewoonlik wegkruipertjie en is so geheimenisvol.

  13. HeavyHenry het gesê op Mei 23, 2012

    Want die advertensie manne het ons gewoond daaraan gemaak om die heel tyd aan kont te dink – so die skokwaarde is verwater.

    Of so iets – your mileage may vary.

  14. palamino het gesê op Mei 23, 2012

    “Do you know why they are really cutting down the rain forest? Because it is wet and dark and tangled and feminine.”

    Female shaman from the Amazon

  15. palamino het gesê op Mei 23, 2012

    Dankie jong! Ekt gelees en my 5 cents ingegooi

  16. palamino het gesê op Mei 23, 2012

    Ek gaan jou aanvat, maar nou moet ek eers mooi loop dink 🙂

  17. palamino het gesê op Mei 23, 2012

    Dit klink soos japanees vir my

  18. abrham het gesê op Mei 23, 2012

    want dit eet so lekker …

  19. HeavyHenry het gesê op Mei 23, 2012

    🙂

  20. katrina het gesê op Mei 23, 2012

    Dis maar net omdat mans nie uit die boks kan dink nie 🙂

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.