by

Oor transhumanisme. Vir Exionerexi

Mei 11, 2012 in Sonder kategorie

Ek het nou my hele vrydagmore spandeer om Eksi se stuk oor te skryf in verstaanbare afrikaans, so ek hoop ek help julle darm hierso!

http://blogs.litnet.co.za/exionperfexi/transposthumanisme-herplasing-fwu-sic

Mense doen interessante eksperimente op ander mense

Daar is baie verskillende goed wat gedoen word (Google, magtag!)

Party help ons en is goed vir die mensheid as ‘n verlenging van ‘n ekstensie van ons eksistensiele selwe en so aan (soos face lifts en so. Face lifts is verseker in God se raadsplan)

Oor ander goed wonder ons bietjie… soos: sal dit in god se raadsplan wees as ons bv wil gloei in die donker?

Hopelik gaan dit nie te veel geld kos en ons te veel daaronder ly nie. God het ‘n tight Budget en ‘n kort humeur, ne?

Ons is eintlik al lankal besig met die tipe van ding. Van daar waar ons destyds die tak gelos het (google, magtag!)

Gelukkig is daar mense wat (hopelik) mooi na ons kyk en (hopelik) keer dat dinge nou nie handuit ruk nie, hoop ons (die engele hier onder ons)

Ons voel bg is ‘n gerusstellende feit (soos ‘n bioniese koei)

miskien….

Miskien nie…

Anyway, dit moet in elkgeval in God se Raadsplan wees om ENIGSENS te kan slaag!

(Vir enige iemand wat belangstel, bg raadsplan is op die aansteekbord by die streekskantore inCenturion gebruik jou gps. Gpsse is goedgekeur en in God se Raadsplan, google en jy sal vind)

20 antwoorde op Oor transhumanisme. Vir Exionerexi

  1. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    Oukei oukei, ek google! Magtag.

  2. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Ek dink die ‘march van die Empire” uit die star wars klankbaan gaan my meer tot my sinne ruk 😛

  3. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    Ek google nog steeds.

  4. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Bandwydte!

  5. Unicorn007 het gesê op Mei 11, 2012

    uitstekend vertaal van exionkaans na Afrikaans. net een exionisme het oorgebly;

    verlenging van ‘n ekstensie van ons eksistensiele

  6. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    Jip.

    Dink jy Eksie gaan binnekort weer sy naam verander?

  7. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    Ha! Jou geheim is tog uit, al het Eksie dit geskrap. Ek het die email gekry.

    Jou hunkering na wedergeboorte.

  8. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Ag ek wil ook slim klink, darwinia!

  9. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Ek is nie seker of dit in God se raadsplan is nie, aspris, maar ek kan jou verseker en met volle oortuiging se dat hy baie beslis binnekort weer sy naam -wat dit ook mag wees – gaan knater maak

  10. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Jammer! ek bedoel krater

  11. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    LOL!

  12. Unicorn007 het gesê op Mei 11, 2012

    BWHAHAHAHA…[email protected] knater. OK, julle laat my regtig lag op hierdie Vrydag.

  13. johanpienaar het gesê op Mei 11, 2012

    Ha ha ha ha

  14. johanpienaar het gesê op Mei 11, 2012

    Ha ha ha ha ha ha

  15. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Ja maar verstaan jy nou? Is dit duidelik? Is dit watte? Watte deel verstaan jy nie?

  16. sirpsa het gesê op Mei 11, 2012

    @Eksie wat skelmpies hier lees: Relax! Lag ‘n bietjie! Die lewe is eintlik ‘n lied (seblief net nie gospel nie), veral so saam met ‘n knippie sout. Probeer dit bietjie.

  17. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    ja, mens moet darem van tyd tot tyd die loodpyp uit jou poephol haal, verdomp!

  18. Neander het gesê op Mei 11, 2012

    Is watte amper dieselfde as spookasem?
    Ek het ook vir die eerste keer in ‘n lang tyd geglimlag.
    🙂

  19. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Ek sal eerder spookasem eet as watte 🙂

  20. palamino het gesê op Mei 11, 2012

    Bwa!

Laat 'n Antwoord

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Vereiste velde word aangedui as *.